BMW R1200 GS

Post Reply
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

BMW R1200 GS

Post by Striker. »

Naand manne.

Ek is op soek na bogenoemde bike, tweedehands. Budget is bietjie beperk. Weet een van julle manne van iemand wat een wil verkoop of dit sal oorweeg?

Ken julle sites waarop ek kan gaan en gaan soek? Behalwe nou standaard junkmail, olx en gumtree? Die handelaars sit te groot markup op. Sal graag eerder privaat wil koop by iemand.

Enige hulp sal baie waardeer word asb.

Baie dankie.

Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: BMW R1200 GS

Post by marthinus100 »

Autotrader en bikefind dalk al probeer? Koop ook n bikesa of dirt tydskrif. Heelwat advertensies van privaat verkopers.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: BMW R1200 GS

Post by Smit@50 »

Na watter model soek jy ? Myne is dalk in mark. Dit is n 2014 1200 adv lc tans het hy 26k km op alles lang pad waarvan so 2000 grond pad was in karoo. Vol diens rekord en extended waarborg. Het gps op en al bokse.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: BMW R1200 GS

Post by Striker. »

Dankie Marthinus

Smit ek stuur vir jou n PM
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
Post Reply