Middel-klas teleskoop vergelyking

User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by JacquesT (Stompe) »

Hein22 wrote:Enige persoon wat sy scope beskikbaar stel wat binne daai twee kategorieë geplaas kan word sal op die lys gesit word. Jacques is die man om dalk te probeer reel vir so FFP rudolph, hy het mos 'n agentskap. Wat se jy Jacques?

Arnold, gaan jy ook hier wees vir die toets? As jy more begin ry sal jy betyds hier wees...

Ek sal hulle 'n epos stuur en vra.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

JacquesT (Stompe) wrote:Ok Manne die 2 datums is 18 Maart of 25 Maart te Delmas. Laat weet waste een pas julle die beste.
Jacques, ek stel voor die 25ste Maart. Gee ons darem genoeg tyd om die die toets mooi te beplan en al die scopes op die wenslysie te probeer reel. As almal wat huidiglik op die lys is wat scopes bring asb net kan bevestig dat dit reg is met hulle.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Geno »

Jammer manne.
Daardie tyd toets ek my eie teleskoop op 'n paar Karoobokke.

Ek sal die March vir iemand stuur om saam te vat die dag. Siebert?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Geno. Sal die 18de jou beter pas?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Geno »

18de se naweek hou ons jakkals Ops.
Die 25ste skiet ek bokke.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Ok. Wel dan hou ons dit maar vir eers die 25ste, teensy baie manne dit nie kan maak nie. Capt. Gaan jy daai March vir ons bring?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by JacquesT (Stompe) »

Rasmus gaan vir ons die VX3 bring.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Arnold »

Hein22 wrote:Enige persoon wat sy scope beskikbaar stel wat binne daai twee kategorieë geplaas kan word sal op die lys gesit word. Jacques is die man om dalk te probeer reel vir so FFP rudolph, hy het mos 'n agentskap. Wat se jy Jacques?

Arnold, gaan jy ook hier wees vir die toets? As jy more begin ry sal jy betyds hier wees...
Dit gaan maar sukkel om daar te wees ongelukkig.
Supacow wrote:En n SWFA of 6
Dit sal interessant wees ja
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hansieslim »

Hansieslim wil graag daar probeer wees. Net as 'n observer. Dalk as 'n coolboxnaderskuifer...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
HoggerNaut
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by HoggerNaut »

Ek't n Z8,Z6 en die Kahles as nie te ver is?
MOLON LABE
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Dit sal great wees, thanks. Die toets gaan in delmas wees op die 25ste Maart. Kan ek maar jou naam opsit?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Rasmus »

Sorry kêrels daar is n gong skiet in Middelburg die 25ste Maart. Ek gaan dan nie beskikbaar wees nie.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Ok. Ek het met stompe gereel. Ons gaan die datum vasmaak op die 18de - finaal. Dan kan ons nou die vx 3 bysit en kry ons sommer ook z6, razor, z8 en kahles by hoggernaut.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by JacquesT (Stompe) »

Ok Manne, Rudolph het bevestig hulle gaan vir ons die nuwe 6-24x50 FFP stuur vir die toets. Hulle het 'n demo beskikbaar.

Ons sal dus beide die T1 SFP en FFP toets.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Dit is great. As iemand nou net vir ons 'n Lynx LX3 kan voorsien anders sal ons maar vir Michael by lynx moet nader en ook 'n scope bedel.

Van die manne het my gevra, verkieslik soek ons die scopes op gewere ouens want dan kan ons die tracking toets doen. Elke man gaan sy eie geweer skiet en gaan so 10 rondtes nodig hê. As die scope dan nou nie op 'n geweer is nie, maak nie saak nie, bring hom asb in elkgeval saam.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hansieslim »

Ek hou van hierdie inisiatief. Ek het egter n versoek. Dalk is dit n derde kategorie of moet dit dalk by die tweede kategorie ingegooi word vir interessantheid.

Ek merk op dat daar scopes is met massiewe vergrotings bv 10-50 en dan word hierdie scopes in selfde sinne gebruik as bv "target" of "F-class" of "competition" ens, maar dat hierdie scopes goedkoper is as bv 'n 3-18 vergroting. Ek het die vraag al elders op die forum gevra, maar eks nog nie 100% tevrede dat ek dit reg verstaan nie. Ek gaan 3 name bygooi en hoop daars iemand wat so n scope kan ingooi in die pool vir evaluasie.

Hulle is :
- https://www.midwayusa.com/product/24204 ... ocus-matte
- https://www.midwayusa.com/product/22682 ... ents-matte
- https://www.midwayusa.com/product/16481 ... ocus-matte

As julle dit sien as sinneloos, skrap dan asb die idee. Ek hou hierdie draad in elk geval fyn dop.

Dankie
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Hanieslim, As iemand so scope het is hulle welkom om hom te bring, ek sal hom op die lysie sit.

Ek sal in volgende week met so paar manne wat kom konfedereer en dan sal ons die toetse wat ons gaan doen op die dag en die klasse waarin die scopes gedeel gaan word hier kom beskryf.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Victor_ »

Sien uit om te hoor hoe die Kahles vaar!

http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Charles.308 »

Hein22
EK weet nie of die versoek al gevra is maar kan jy die gemiddelde ouderdom van die manne op daai dag se ouderdom opsit wat die scopes toets, sien dat almal se oë verskil met ouderdom.

Sien uit na resultate
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by JacquesT (Stompe) »

Charles.308 wrote:Hein22
EK weet nie of die versoek al gevra is maar kan jy die gemiddelde ouderdom van die manne op daai dag se ouderdom opsit wat die scopes toets, sien dat almal se oë verskil met ouderdom.

Sien uit na resultate
30-40 jaar oud. Maar glo daar is genoeg mense watse oe almal verskil. Ek self dra bril. Maar met die diopter verstelling stel mens mos maar die scope dat hy vir jou oe werk.
User avatar
Jurie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Jurie »

Ek dink dit is n baie goeie toets van die teleskope en ek wens ek kon daar wees.
Wat dink julle om n oog toets kaart ook te gebruik op n sekere afstand. Druk die oog toets kaart op n A4 of A3 bladsy uit en kyk met watter teleskoop jy tot op watter lyn kan lees...
Kotze .204R
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Kotze .204R »

More almal ek wil net by julle hoor ek skiet Sightrons en Leupoldt VX3 scopes op my gewere ek het nou vir my n Hawke Sidwinder gekoop en ek moet se ek is heel verbaas met hom, wat dink julle van so een in die mix gooi hy is vir my baie duideliker as my en n vriend se VX3's ?
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Jy is welkom om hom te bring, maar tot dusver het niemand gese hulle bring een nie. Kan ek jou naam op die lys sit?

Dan ouens, ons soek ook nog iemand om deel te neem met 'n Lynx LX3 asb. Kom ouens, ons doen moeite hier, sal bly wees as iemand ons kan help..
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Kotze .204R
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Kotze .204R »

Ek sal ongelukig nie self kan nie.
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Michael van Lynx optics het goedgunstig ingestem om vir ons 'n LX3 met 'n stel 34mm warne ringe te leen om te gebruik vir die toets. Baie dankie Michael!
Last edited by Hein22 on Wed Mar 08, 2017 3:10 pm, edited 1 time in total.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Post Reply