Sightron of Rudolph?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Sightron of Rudolph?
Ek wonder hoe vergelyk die glas van hierdie twee 6-24x50 FFP scopes. Die prys in $ is dieselfde vir die twee scopes.
http://cdn3.bigcommerce.com/s-x6svp/products/96/images/497/T1-062450-T6-FFP-IR_-_1__26119.1487885248.1280.1280.jpg?c=2http://www.libertyoptics.com/contents/media/siiiss624x50lrmoa%20(2).jpg
http://cdn3.bigcommerce.com/s-x6svp/products/96/images/405/T6_Detail__33992.1450296981.1280.1280.jpg?c=2http://www.webyshops.com/images/Sightron/SIGHTRON-SIII-6-24x50-LR-SF-Riflescope-FFP-MOA-Reticle-25006-Pic2.jpg
http://cdn3.bigcommerce.com/s-x6svp/products/96/images/499/T1-062450-T6-FFP-IR_-_3__94075.1487885259.1280.1280.jpg?c=2http://www.opticstalk.com/uploads/12091/Sig4.jpg

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Sekondeer, hoewel dit nie eintlik die vraag was nie 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Sightron het n 100 moa interne verstelling. Vir my oge is sightron se glas beter as vortex se glas. Jy hoor die klieks duidelik wanneer jy die turrets draai. Het nog nie na die Rudolph gekyk nie, hy kom blykbaar huntex toe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Ek het drie SIII Sightrons en is baie gelukkig met hulle in vergeleke met die ander hoër gepryste scopes op van my ander gewere (onder andere Zeiss Conquest HD5, NF ATACR, SHV, SB PMII). Die SIII glas is goed, verstelling is goed, floating dot MOA kruishaar is fantasties, prys is baie goed. Ek's gelukkig met my Sightrons en beveel hulle aan.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Sightron of Rudolph?
Arnold, jy weet klaar wat die antwoord is. ;-)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Mense, die plasing was eintlik om te wys hoe baie die nuwe Rudolph scope soos die Sightron lyk.
Die Sightron het al diep spore getrap en ek sal nie sommer iets anders aanbeveel nie. Die ouens wat dink Vortex kan kompeteer ken duidelik nie Sightron nie of my oë is te swak om te sien wat hulle sien.

Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron of Rudolph?
Ek het laas jaar die proto tipe FFP Rudolph in my hande vas gehou op Huntex. Van die buite kant af lyk dit identies soos n copy van die Sightron. Ekt Dolf hieroor uitgevra en hy het gesmile 
Albei word in Japan vervaardig, ek glo hulle gan mar bitter naby met mekaar vergelyk. Ons sal mar op Huntex sien wat sy RRP in SA gan wees.
Die Vortex PST FFP word in die Fillipyne vervaardig en verkoop nou by S&O vir R24k.
Die Sightron FFP se prys by my is R17k.
GO FIGURE
Albei word in Japan vervaardig, ek glo hulle gan mar bitter naby met mekaar vergelyk. Ons sal mar op Huntex sien wat sy RRP in SA gan wees.
Die Vortex PST FFP word in die Fillipyne vervaardig en verkoop nou by S&O vir R24k.
Die Sightron FFP se prys by my is R17k.
GO FIGURE
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Sightron of Rudolph?
Nee ek grap sommer. Ek moet sê, met Sangoma se pryse en die features van die Sightron is hy seker die beste opsie.
Dit gesê, dit wil voorkom of die Rudolphs vir minder verkoop hier as in die VSA. Skat hy sal so R15k hier wees.
Dit gesê, dit wil voorkom of die Rudolphs vir minder verkoop hier as in die VSA. Skat hy sal so R15k hier wees.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Arnold wrote:Mense, die plasing was eintlik om te wys hoe baie die nuwe Rudolph scope soos die Sightron lyk.
Die Sightron het al diep spore getrap en ek sal nie sommer iets anders aanbeveel nie. Die ouens wat dink Vortex kan kompeteer ken duidelik nie Sightron nie of my oë is te swak om te sien wat hulle sien.
Ek wou nou nie se dit lyk soos dieselfde scope met n ander naam op nie maar ja, Rudolph se span was seker bq besig met iets toe hulle die scope moes design, dit was verseker nie om my emails te antwoord oor my scope wat nou al 4 maande by hulle le nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron of Rudolph?
Cappie, daai is nou nie lekker nie.
Net so vir interresantheid, waste scopes gebruik jy nou terwyl jy vir daai repair wag
?
Net so vir interresantheid, waste scopes gebruik jy nou terwyl jy vir daai repair wag
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Hier word so baie gese die is beter as daai ens. Kan ons nie paar Jaracal manne bymekaar kom en scopes op 'n baan vergelyk nie? Dan kan ons mos terugkom en 'n draad oopmaak en goeie "unbiased" terugvoer gee van so paar manne se opinies.
- Vortex PST (ek het een)
- Lynx LX3
- Sightron S3
- Rudolph (Stompe het een anders kan ek ook een reel)
- Burris XTR (dink oom Piet het een, kan hom dalk vra om ook te help)
Selfde Dag, Selfde kondisies, verskeie gebruikers se opinies. Ek praat nou hoofsaaklik van glas kwaliteit, maar ander features kan ook seker vergelyk word. In die winkels kan mens mos nie regtig sien hoe die scope kyk nie...
Wat dink julle?

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Dit sal interessant wees maar dalk moet julle ook wag vir die nuwe PST Gen II.Hein22 wrote:Hier word so baie gese die is beter as daai ens. Kan ons nie paar Jaracal manne bymekaar kom en scopes op 'n baan vergelyk nie? Dan kan ons mos terugkom en 'n draad oopmaak en goeie "unbiased" terugvoer gee van so paar manne se opinies.
- Vortex PST (ek het een)
- Lynx LX3
- Sightron S3
- Rudolph (Stompe het een anders kan ek ook een reel)
- Burris XTR (dink oom Piet het een, kan hom dalk vra om ook te help)
Selfde Dag, Selfde kondisies, verskeie gebruikers se opinies. Ek praat nou hoofsaaklik van glas kwaliteit, maar ander features kan ook seker vergelyk word. In die winkels kan mens mos nie regtig sien hoe die scope kyk nie...
Wat dink julle?
Ek sou ook graag 'n Leupold VX3, Nightforce SHV en NXS daar wou sien.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Eks game, Ben het ook n XTR. Ons kry dan 'n man wat gewoond is aan ATACR's of iets op die skietwerk te doen, ek het 'n vriend of twee wat sal help. Maar dit moet 'n holistiese toets wees wat 'n paar faktore insluit, glashelderheid, paralaks en traking ens.Hein22 wrote:Hier word so baie gese die is beter as daai ens. Kan ons nie paar Jaracal manne bymekaar kom en scopes op 'n baan vergelyk nie? Dan kan ons mos terugkom en 'n draad oopmaak en goeie "unbiased" terugvoer gee van so paar manne se opinies.
- Vortex PST (ek het een)
- Lynx LX3
- Sightron S3
- Rudolph (Stompe het een anders kan ek ook een reel)
- Burris XTR (dink oom Piet het een, kan hom dalk vra om ook te help)
Selfde Dag, Selfde kondisies, verskeie gebruikers se opinies. Ek praat nou hoofsaaklik van glas kwaliteit, maar ander features kan ook seker vergelyk word. In die winkels kan mens mos nie regtig sien hoe die scope kyk nie...
Wat dink julle?
Ek het verlede Saterdag agter Cappie se S111 gele en kan met alle eerlikheid se sy glas is helderder as my glas. Dit was duidelik met die ringe op die Superlegue teikens. Mens moet net prys ook in gedagte hou.
Groete,
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Sightron of Rudolph?
Wat is fout met die dolph?Capt. Oblivious wrote:Arnold wrote:Mense, die plasing was eintlik om te wys hoe baie die nuwe Rudolph scope soos die Sightron lyk.
Die Sightron het al diep spore getrap en ek sal nie sommer iets anders aanbeveel nie. Die ouens wat dink Vortex kan kompeteer ken duidelik nie Sightron nie of my oë is te swak om te sien wat hulle sien.
Ek wou nou nie se dit lyk soos dieselfde scope met n ander naam op nie maar ja, Rudolph se span was seker bq besig met iets toe hulle die scope moes design, dit was verseker nie om my emails te antwoord oor my scope wat nou al 4 maande by hulle le nie
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Sangoma (IAN) wrote:Cappie, daai is nou nie lekker nie.
Net so vir interresantheid, waste scopes gebruik jy nou terwyl jy vir daai repair wag?
Daai moes net n diens gewees het voor ek hom wou smous jong maar hulle het die Apolo spaceship vinniger gediens, ek hardloop nou met die S3e en is meer as gelukkig. Laat n man so lank moes wag om die helderheid te sien maar behalwe nou vir die bitter 11.1.11 diens wat ek by die mense kry het hulle scopes my lank genot gegee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Apie wrote:Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
![]()
![]()
![]()
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ag partykeer vat dit n mens n rukkie om agter te kom jys met 11.1.11 besig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron of Rudolph?
LMGA!!Capt. Oblivious wrote:Apie wrote:Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
![]()
![]()
![]()
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ag partykeer vat dit n mens n rukkie om agter te kom jys met 11.1.11 besig
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Tenmiste het jy dit nou besefCapt. Oblivious wrote:Apie wrote:Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
![]()
![]()
![]()
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ag partykeer vat dit n mens n rukkie om agter te kom jys met 11.1.11 besig
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron of Rudolph?
Cappie het die beeld kwaliteit so met die slegte diens ook dan verminderCapt. Oblivious wrote:Apie wrote:Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
![]()
![]()
![]()
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ag partykeer vat dit n mens n rukkie om agter te kom jys met 11.1.11 besig
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron of Rudolph?
Swede wrote:Cappie het die beeld kwaliteit so met die slegte diens ook dan verminderCapt. Oblivious wrote:Apie wrote:Sako met 'n Rudolf is soos 'n ML Merc met n Lexus V8 in........
![]()
![]()
![]()
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ag partykeer vat dit n mens n rukkie om agter te kom jys met 11.1.11 besig
Swede jong nee om eerlik te wees die klomp ereteer my net en ek het myself eintlik belowe ek gaan nie iets sleg oor die scopes se nie want die scopes self is nie sleg nie. Vir die prys van die V reeks gaan jy hom moelik klop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron of Rudolph?
Moet se ek is nie in die langafstand skiet nie, maar tot op 300m en SA jagters tabelle is ek tevrede met my Rudolph
And as thy days, so shall thy strength be
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Sightron of Rudolph?
Sightron los hande