Boerboel gesoek (opreg)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Boerboel gesoek (opreg)
ek soek na n gerigistreerde boerboel teler in die Bloemfontei kby vryburg klerksdorp area. maw so 200km van my af. Christiana. my boel is nou 11jaar oud en hy het die pragtigste maniere. ek wil he hy moet sy maniere oordra op die nuwe reun, voordat hy honde hemel toe gaan.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
daantjie
Re: Boerboel gesoek (opreg)
Probeer Mispa (Mispah, weet nie hoe spel mens dit reg) Boerboele, dink hulle is in Kroonstad of erens daar rond. Ons het n meneer boerboel by hulle gekry.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am