lynx Lx3 5- 30x 56
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
bokboran wrote:Wat dink julle van hom
Ek moes nooit een vir my buurman gekry het nie nou skop hy my agterent elke keer as ons saam skiet.Vir die prys is dit n lekker scope met n kruisdraad wat goed werk vir 200mm gong.
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Koop maar. Daai is baie scope vir min geld. Mooi helder. Het ook 106moa elavation verstelling!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Lynx het hierdie 1 reg gedoen. Jy kan maar koop ou maat.
Last edited by 243Songdaug on Wed Dec 28, 2016 4:46 pm, edited 1 time in total.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Wat kos hulle?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
So 19k.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Sal graag nog n bietjie komentaar oor hierdie scope wil sien en hoor
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Het so pas een op my Howa 243 gesit wat ek by my pa gekry het. Nog nie geleentheid gehad om dit te gebruik nie.
Dit is my eerste lang afstand scope.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Dit is my eerste lang afstand scope.

Sent from my SM-J111F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Dit is my eerste lang afstand scope.
Dit is n lekker scope,moet net nie wag tot sy waarborg verval voor jy hom gebruik nie,maak n geleentheid!Praat so van geleentheid as jy geleentheid kry stel you self voor by nuwe aansluitings asb.
DD
Dit is n lekker scope,moet net nie wag tot sy waarborg verval voor jy hom gebruik nie,maak n geleentheid!Praat so van geleentheid as jy geleentheid kry stel you self voor by nuwe aansluitings asb.
DD
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Ja pa...Diesel Dog wrote:Dit is my eerste lang afstand scope.
Dit is n lekker scope,moet net nie wag tot sy waarborg verval voor jy hom gebruik nie,maak n geleentheid!Praat so van geleentheid as jy geleentheid kry stel you self voor by nuwe aansluitings asb.
DD
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Night Force se SHV of die lynx? Klink my die prys is baie naby aan mekaar.
En watter ander scope sal julle aanbeveel in daai prysklas? Vir n goeie all-round scope
En watter ander scope sal julle aanbeveel in daai prysklas? Vir n goeie all-round scope
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Ek het een beskikbaar in nuwe kondisie wat tans op 22-250 is met Warne Ringe (High) vir R15500, ringe ingesluit. Posgeld is vir die koper. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 76#p630076
Last edited by Riaan Kriel on Tue Jan 03, 2017 11:07 am, edited 1 time in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
hoekom verkoop jy Riaan?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Ek het my Sightron Siii weer op die 260 terug gesit en die Lynx met die verligte kruishaar op die 22-250 vir nagskiet. Ek het 'n groot jeuk vir die ATN X-sight. Wil so een op die 22-250 sit. Dus verkoop die Lynx om die ATN te koop.ruaanb wrote:hoekom verkoop jy Riaan?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Dankie ek hoop hy verkoop vinnig!
-
Derik Steenkamp
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sat Jan 28, 2017 12:05 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Goeie dag is die Lynx scope nog beskikbaar stel baie belang ?
Last edited by Derik Steenkamp on Mon Feb 13, 2017 8:49 am, edited 1 time in total.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: lynx Lx3 5- 30x 56
Nee, hy is klaar verkoop maar hier is nog een beskikbaar : http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=55253