Iemand op die forum wat miskien so kamera het?
Die kamera neem fotos maar ek kry nie dat hy mms stuur nie. Ek sit in die stad so sein is nie n probleem nie. Settings is opgestel soos handleiding sê
Sal waardeer indien iemand miskien raad het.
Groete
Ruan
Bfn
Sniper SN1013 trail cam
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Sniper SN1013 trail cam
Naand Ruan. Wat ek gedoen het is ekt my sel nr op die kamera in gesit onder. En toe stuur ek vir die kamera 'n sms (7a*my sel nr#) toe confirm die kamera dit na 10 min en van toe af werk hy mooi.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
