NUWE LID

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
303
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm

NUWE LID

Post by 303 »

Hallo daar, ek is Fanus le Roux werk in die week en boer naweke tussen Brandfort en Soutpan, ek het reeds baie hier by die manne geleer, en het ook al skoolgeld hier gespaar, baie dankie vir al die raad, hoop ek sal ook iets kan bydrae in die toekoms
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: NUWE LID

Post by Monrique (SJ) »

303

Baie geluk met jou aansluiting hier by ons. Hoop jy geniet dit.

Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: NUWE LID

Post by JPS »

Welkom 303

Geniet.

Groete
JP
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NUWE LID

Post by Geno »

Fanus, baie welkom hier,

Geniet dit!
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: NUWE LID

Post by PITSMIT »

welkom fanus jy is welkom om te vra en kennis te deel ons luister ook graag

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: NUWE LID

Post by Robert »

Fanus

Welkom by ons.

sien die  manne is maar stram om jou te groet. Dit is seker oor jou forumnaam (303).

Sommige ouens is maar alergies vir die "arkspies"

Jy sal sien dat hier baie ouens is wat jag met die ou werkesel.

Geniet die forum

Robert
Oorwining deur opleiding
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: NUWE LID

Post by Stefan764 »

Welkom 303 (ai....  ;D )

Hoop jy geniet die forum! Hiers vrek baie om te leer. Moet ook nie sleg voel as die verwelkomings nie invloei nie. Die laaste maand het hier omtrent 100 ouens aangesluit en ek dink die manne raak nou bietjie verveeld met die aanmekaargewelkom-seggery. Owersedsynds en des nie teen staande: WELKOM!!

Groete
Stefan
(PS - ek hou niks van die onderdrukker se kaliber nie maar dit sal glad nie keer dat n man vriende raak as jou naam 303 is nie. Niks teen enige ou wat met een skiet/jag nie, dis sommer net n simpel persoonlike ding wat ek teen die bliksemse Britte het)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Chris Kreef Kruger

Re: NUWE LID

Post by Chris Kreef Kruger »

Baie Welkom 303

Hoop jy geniet dit, ek is ook maar niet en het reeds paar interesante dinge raak gelees hier.

Groetnis

Chris
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: NUWE LID

Post by Jagtersdok »

Welkom hier
Sien jy kom daar van Daantjie 243 se wereld af
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: NUWE LID

Post by Pvdw »

Welkom 303. Lekker gun daai van jou. Hier is baie van ons wat lekker met daai gunne speel ;D ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: NUWE LID

Post by Francois Marais »

Fanus

Welkom, hoop jy like.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: NUWE LID

Post by theedge »

8)Hi welkom welkom 8)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: NUWE LID

Post by Theo E »

welkom 303
theo
OomKobus

Re: NUWE LID

Post by OomKobus »

Naand Fanus 303,

Jy is al langer as ek hier, maar welkom.
Het self met 'n Poena begin wat steeds in die kluis staan.
Daar kort agter Sout pan was op 'n stadium ongelooflike Blesbokke. Was gids toe 'n 17?" daar te voet gejag is. Daardie is soetveld en die karkasse besonder groot was, gemiddeld oor 40kg "gedress".

Langs daai panne skiet jy Kelkie-wyn en Vaalpatryse (1979) dat jou skouers flou raak. Daar het ek geleer, "Kry 'n goeie hond en jy skiet en hy haal". Weet nie hoe lyk dit deesdae daar nie.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: NUWE LID

Post by Jaco Swart »

Fanus

Welkom. Hoop jy geniet dit.

Groete
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
303
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm

Re: NUWE LID

Post by 303 »

OomKobus wrote: Naand Fanus 303,

Jy is al langer as ek hier, maar welkom.
Het self met 'n Poena begin wat steeds in die kluis staan.
Daar kort agter Sout pan was op 'n stadium ongelooflike Blesbokke. Was gids toe 'n 17?" daar te voet gejag is. Daardie is soetveld en die karkasse besonder groot was, gemiddeld oor 40kg "gedress".

Langs daai panne skiet jy Kelkie-wyn en Vaalpatryse (1979) dat jou skouers flou raak. Daar het ek geleer, "Kry 'n goeie hond en jy skiet en hy haal". Weet nie hoe lyk dit deesdae daar nie.
Post Reply