Stilste silencer

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by PWV »

Na 25 bladsye van raad gee, stry, menings lug, en oplossings soek, sal ek nou maar die kat uit die mou laat.
Die stilste "silencer" is dié een wat op jou geweer is wanneer jy nie skiet nie. Om die waarheid te sê, alle dempers is ewe stil as jy nie skiet nie. :P

(Jammer vir hierdie simpel opmerking - ouens met die stywe bolippe sal dit nie waardeer nie!)
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Stilste silencer

Post by Langeraat »

Daar is ook 'n interessante artikel oor knaldempers in die April 2015 weergawe van die SA Jagter tydskrif (net om die aangeleentheid verder te konfoes >:+ ) Ek staan verstom oor die hoeveelheid verskillende tipes KD's deesdae in die mark.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Stilste silencer

Post by Rem »

Middag Almal,

Ek het nou deur die topic gegaan, en het geen link gesien vir die uitslae van die toets nie. Kan iemand dit dalk vir my aanstuur?

Of indien dit wel opgesit is, op watter een van die 25 blaaie is dit haha.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Stilste silencer

Post by Capt. Yoda »

Bladsy 16
Geno wrote:Data dokument kan HIER afgelaai word.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Suppressor%20test/20140803_121710.jpg

VLNR:
Numenor Reflex
Numenor screw on
Numenor Prototype
Nightro
Terminator
Silent Hunter
Discreet
Small Warrior
Medium Warrior
Large Warrior
AimZonic
OVS Ultimate
OVS 50mm
OVS 38mm

Julle sal sien dat die ATec nie daar is nie.
Ek het hom in my ander bakkie vergeet... :-[

Toetsprosedure was as volg:
Klankmeter gemonteer op driepoot.
Hoogte: Selfde as tromp.
Afstand: 2m voor, en 2m wind-af.
3 skote per demper is geskiet. Alle skote is geskiet met windspoed onder 3m/s.

Ons wou nog 'n meter by die skut se oor gehou het, maar die meter wou nie saamwerk nie.

Groete,
Eugene
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Stilste silencer

Post by RUPERT »

Ek het nogals iets interresant gehoor by Frikkie die Gunsmith in Pta. Of dit waar is weet ek nie maar hy se hulle het die toetse gedoen.

Hy se hulle het jare terug baie bokke moes cull en het gevind gat n Silencer met n fluit geluid as jy deur hom blaas n baie beter silencer is as n silencer wat n gorrrr geluit maak. ( Hoop julle verstaan die klank wat ek prober maak.)

Hy se dat as jy met n silencer met die vluit klank bokke in n trop skiet dat die ander stil staan of minimal sal hardloop as met die silencer met die gorr klank. Met die vluit geluid kan hulle glo nie bepaal waar die geraas vandaan kom nie en met die ander kan hulle glo.

Ek stem saam afhangende van die distansie sal seeker bepaal wat die bokke se reaksie sal wees maar het ook al gesien met Henk se silencers op bv 100m plus dat die bokke nie regtig weet waar die klank vandaan kom nie en gee n mens n skoot op n volgende een.

Het julle dalk al van die storie gehoor of al self beleef.

Luister graag
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Stilste silencer

Post by DriesdlR »

PWV wrote:Ek wil nou nie weer in onderonsies betrokke raak op hierdie "post" nie, maar vir my is die belangrikste eienskap van 'n KD die feit dat dit terugskop ("recoil") verminder! Die feit dat die klank gedemp word, is 'n bonus en help my ore! Ja, dan kom daar ook goed by soos gewig, lengte, ens.
As ek deurvolg na 'n skoot, wil ek sien wat gebeur met die teiken - ek wil nie eers weer die geweer rondswaai op soek na die teiken na die skoot nie!
Elkeen se behoeftes is ook nie dieselfde nie. Ek skiet mos van 'n bakkie af en dra nie die geweer rond nie! ::)
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Stilste silencer

Post by Trompie »

Ek is nie gepla oor hoe sag ñ silencer is nie...solank hy recoil reduce en mooi lyk voor op geweer. Daai manne op Art of the precision rifle skiet almal sulke dun silencers wat die geweer se look compliment. Dit lyk net of dit deel van die geweer moet wees. Ek sal al 25 bladsye nog lees....net die laaste page nou gelees
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Stilste silencer

Post by 6mmMusgrave »

Die stilste wat ek al gehoor het en wat die meeste recoil wegvat is die OFS Ultimate. Wonderlike silencer sal nooit weer n ander 1 koop nie.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Stilste silencer

Post by Rem »

Naand,

Ek het opgelet dat die a-tec ongelukkig nie deel was van die toets nie, maar sal graag opinies wil hoor oor hoe jul dink hy sal opweeg teen die res? En die mute silencer ook?

Ek luister graag.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Stilste silencer

Post by Gerhardu »

Ja ek weet dis n ou draad en baie goed is gese ens maar die verskillende KD's wat getoets is twee jaar terug.Is daar al enige verbeterings op van hulle of selfs veranderings om hulle te verbeter bv. ander materiaal gebruik,korter gemaak,meer baffels en die lys gaan aan??? Ek sal graag wil hoor!!!

Geno round nr two. Ting Ting Ting!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Stilste silencer

Post by Geno »

Not my circuis...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Stilste silencer

Post by Gerhardu »

Neem jou nie kwaalik nie.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Flip Nel »

Gerhardu wrote:Neem jou nie kwaalik nie.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Stem
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Stilste silencer

Post by Alwyn »

In die geval is dit makliker om vir my vrou tevertel ek het nog n gun gekoop...... baie makliker om uit tesort LOL
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Stilste silencer

Post by RevA »

Goeie môre,

Ek weet die is n redelik out thread, maar ek wil hoor of iemand dalk nog die data het (die link werk nie) baie dankie vir julle moeite, dit was n insiggewende thread
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
dr.hand
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 21, 2019 2:53 pm

Re: Stilste silencer

Post by dr.hand »

RevA wrote:Goeie môre,

Ek weet die is n redelik out thread, maar ek wil hoor of iemand dalk nog die data het (die link werk nie) baie dankie vir julle moeite, dit was n insiggewende thread
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by PWV »

dr.hand, verbeel ek my of is jy 'n vreemdeling hier op die forum?
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Stilste silencer

Post by joe rocket »

dr.hand wrote:
RevA wrote:Goeie môre,

Ek weet die is n redelik out thread, maar ek wil hoor of iemand dalk nog die data het (die link werk nie) baie dankie vir julle moeite, dit was n insiggewende thread


dr. hand welkom.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply