Van zylsrus khalahari

Post Reply
Aart
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Jan 30, 2017 4:52 pm

Van zylsrus khalahari

Post by Aart »

Ons is paar mans met ons seuns wat jag plek soek in of naby vanzylsrus. Kan iemand inligting gee asb?. Groete...Aart

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Van zylsrus khalahari

Post by joe rocket »

Welkom. Gaan stel jouself voor by nuwe aansluitings, dit is die reëls en vertel vir ons waarmee skiet jy daarna is ek seker die manne sal jou help.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Aart
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Jan 30, 2017 4:52 pm

Re: Van zylsrus khalahari

Post by Aart »

Dankie. Hoe gaan ek in by "nuwe aansluitings" ?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Post Reply