Middag vriende,
weet enige iemand dalk wat die scope werd is(gebruik)?
Is dit 'n goeie scope?
Groete
KK
MTC Viper 10x50 ir
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
MTC Viper 10x50 ir
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Danie Lombard .243
Re: MTC Viper 10x50 ir
Terminator gaan jou 'n goeie idee kan gee oor die MTC scopes, hy ken hul goed.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: MTC Viper 10x50 ir
Dankie Danie, ek hoop hy lees my raak.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: MTC Viper 10x50 ir
Naand
Vandag met 8-32x56 geskiet. Baie gevoelig vir paralaks. Hoe vergroting neuk maar om te sien op 100m, maar 300m is duidelik soveel soos die mirage toelaat. Verstellings is positief.
Ek sal eerder kyk na Nikon Monarch X om eerlik te wees, al is die duurder. Kruishaar het te veel strepies. ek sou die mildot eerder gebruik. Ek stel die hoogte as ek afstande wissel dus is die strepies van min belang
My 2c

- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: MTC Viper 10x50 ir
dis eintlik 'n 10X44.
ek het so scope op my PCP en 'n MTC Taipan op my 22-250.dis goeie waarde vir geld scopes.ek het wel ook 'n 8-32X60 op my 25-06 gehad en het die paralaks afgedraai met die hand,moes fabrieks fout gewees het,wag nog op replacement vanaf die UK,nou al 8 maande
Die 10x44's gaan vir om en by R1800 tweedehands afhangende van die kondisie...(persoonlik sou ek eerder 'n nuwe een koop(R2700) om sodoende te verseker jy het waarborg.

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: MTC Viper 10x50 ir
hi KalahariKlong
Ek besit nie 'n MTC Viper of 'n Nikon Monarch nie, maar het wel heelwat navorsing rondom hulle gedoen.
Volgens my sal ek eerder die Nikon Monarch BDC vat.
Hy is nie so besig nie
Nikon is een van die leiers met lens en kwaliteit kameras
Nikon Monarch bdc word met die leopold vx3 vergelyk
Plaaslike manne wat lekker ver houe gooi met hulle en goeie resultate kry

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)