Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die dikte is ook baie belangrik maat. Te dun, dan trek hy krom. Te dik en hy is te swaar om te vervoer.
Waarvoor wil jy hom aanwend en watter basis gaan jy gebruik?
Die finale afwerking is ook baie belangrik. Vernis is baie mooi, maar beskadig maklik. Olie is makliker om self aan te wend, maar moet gereeld gedoen word. Veral wanneer 'n blad langs die kus opgelym word en dan op die hoëveld sy staanplek kry. Hy moet reg rondom behandel word.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!