SONIC cleaners
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Hoop die foto is duidelik
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Nog een

- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: SONIC cleaners
Cobus,
Gun my 'n nuuskierige vraag:
Het jy die pyp net so glad gelos in die binnekant? Die doppies moet seker forseer word om te "tumble", anders gaan dit net stil lê en heeltyd
afgly na onder soos wat die pyp draai.

PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: SONIC cleaners
Cobus,
kan jy asb vir my wat tegnies challenged is skematies veruidelik hoem die ding the bou?
Groete
Johan

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Ok....
1. sny pyp op so 20-25 cm....maak een kant toe met pvc end cap, maak ander kant toe met 'n stop end female met opskroef deksel (10min)
2.Boor 7.5mm gaatjie in end cap en sit 'n 8mm bout deur met wasters en seel goed met pvc cement of silikoon of gasket lacquer.(2min)
3.Vat oorblywende pyp en sny 3 x 20mm strips en plak 120° uitmekaar uit aan binnekant van drommetjie se lengte...dit sal jou "agitator" wees wat doppe rondspoel (30min)
4.Kry n wiper motor...myne is 'n Hyundai Atos sn en monteer op n bord (15min)
5.Kry n 8mm stud/bolt coupling en konnekter die motor en daai bout van stap 2(2min)
6.Plaas die oop kant van die drom nou optwee castor wielietjies wat jy op bord sit(5min)
7.Kies jou krag vir wiper motor, myne is 'n kar batery laaier.
Hoop dit help
Cheers
1. sny pyp op so 20-25 cm....maak een kant toe met pvc end cap, maak ander kant toe met 'n stop end female met opskroef deksel (10min)
2.Boor 7.5mm gaatjie in end cap en sit 'n 8mm bout deur met wasters en seel goed met pvc cement of silikoon of gasket lacquer.(2min)
3.Vat oorblywende pyp en sny 3 x 20mm strips en plak 120° uitmekaar uit aan binnekant van drommetjie se lengte...dit sal jou "agitator" wees wat doppe rondspoel (30min)
4.Kry n wiper motor...myne is 'n Hyundai Atos sn en monteer op n bord (15min)
5.Kry n 8mm stud/bolt coupling en konnekter die motor en daai bout van stap 2(2min)
6.Plaas die oop kant van die drom nou optwee castor wielietjies wat jy op bord sit(5min)
7.Kies jou krag vir wiper motor, myne is 'n kar batery laaier.
Hoop dit help
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Ek het sommer pvc strips binne in geplak, dit dien as agitator.PaulM wrote:Cobus,
Gun my 'n nuuskierige vraag:
Het jy die pyp net so glad gelos in die binnekant? Die doppies moet seker forseer word om te "tumble", anders gaan dit net stil lê en heeltyd
afgly na onder soos wat die pyp draai.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: SONIC cleaners
Baie dankie!Cobus(Cobb) wrote:Ok....
1. sny pyp op so 20-25 cm....maak een kant toe met pvc end cap, maak ander kant toe met 'n stop end female met opskroef deksel (10min)
2.Boor 7.5mm gaatjie in end cap en sit 'n 8mm bout deur met wasters en seel goed met pvc cement of silikoon of gasket lacquer.(2min)
3.Vat oorblywende pyp en sny 3 x 20mm strips en plak 120° uitmekaar uit aan binnekant van drommetjie se lengte...dit sal jou "agitator" wees wat doppe rondspoel (30min)
4.Kry n wiper motor...myne is 'n Hyundai Atos sn en monteer op n bord (15min)
5.Kry n 8mm stud/bolt coupling en konnekter die motor en daai bout van stap 2(2min)
6.Plaas die oop kant van die drom nou optwee castor wielietjies wat jy op bord sit(5min)
7.Kies jou krag vir wiper motor, myne is 'n kar batery laaier.
Hoop dit help
Cheers
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Nuwe info...(nuut vir my anyway)
op hoë spoed raak motor te warm ongveer 111rpm
lae spoed gee net so onder 50rpm en word gladnie warm nie.
Cheers
op hoë spoed raak motor te warm ongveer 111rpm
lae spoed gee net so onder 50rpm en word gladnie warm nie.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
Die optimum spoed is so 30 rpm.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
daai 48rpm van my is sonder load....ek sal bietjie meet as hy vol doppe en 2kg media is...skat so 40-45rpmjoe rocket wrote:Die optimum spoed is so 30 rpm.
cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: SONIC cleaners
Ek stem ook vir die natmedia tuimelaar. My doppe het nog nooit so skoon gekom soos uit die toestel nie, en dit sluit 'n soniese toestel in.
My soniese toestel maak nou net my vrou se juwele skoon.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Ja, dis so 45rpmCobus(Cobb) wrote:daai 48rpm van my is sonder load....ek sal bietjie meet as hy vol doppe en 2kg media is...skat so 40-45rpmjoe rocket wrote:Die optimum spoed is so 30 rpm.
cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
Solank jou n doppe by die bek nie beskadig nie is die spoed dan reg. Mooi gedoen ek hoop hy werk sommer lekker.