SONIC cleaners
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
SONIC cleaners
Ek wil graag vir my 'n Sonic cleaner aanskaf. Net 'n paar vrae asb:
1. Is daar enige spesifieke fabrikaat of naam wat julle sal aanbeveel vir n sonic cleaner?
2. Wat is deesdae 'n goeie seep wat gebruik word of gebruik almal maar Sunlight liquid?
3. Is dit nodig oom e.o.a. suur by te gooi of gebruik mens maar wit asyn?
4. Wat is die seep/suur/water verhouding wat julle kan aanbeveel ?
5. Is daar enige oulike/maklike patent wat julle kan aanbeveel om die doppe te droog?
Groetnis

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
1. Koop Hornady 1of Lyman. Kyk vir warm maak funksie.
2. Gebruik sitroensuur en sunlight.
3. Bly weg van asyn.
4. 1 eetlepel sitroensuur 1 teelepel op 2liter water.
5. Koop 5l asetoon gooi doppe binne in asetoon haal doppe uit droog. Die asetoon verplaas die water en verdamp vinnig. Herwin weer die orige asetoon.
Ek sal eerder n wet tumbler bou.

GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: SONIC cleaners
Ek het hierdie intussen opgespoor. Dankie
"Ek gebruik 2l kookwater, teelepel sitroen- of wynsteensuur saam met 'n halwe teelepel Sunlightliquid"
Nou nog net n naam van 'n goeie sonic cleaner asb.
"Ek gebruik 2l kookwater, teelepel sitroen- of wynsteensuur saam met 'n halwe teelepel Sunlightliquid"
Nou nog net n naam van 'n goeie sonic cleaner asb.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: SONIC cleaners
'n Wet tumbler met stainless media?joe rocket wrote:1. Koop Hornady 1of Lyman. Kyk vir warm maak funksie.
2. Gebruik sitroensuur en sunlight.
3. Bly weg van asyn.
4. 1 eetlepel sitroensuur 1 teelepel op 2liter water.
5. Koop 5l asetoon gooi doppe binne in asetoon haal doppe uit droog. Die asetoon verplaas die water en verdamp vinnig. Herwin weer die orige asetoon.
Ek sal eerder n wet tumbler bou.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
Dis hy ja.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: SONIC cleaners
Nuuskierig... Wats jou rede hiervoor? Ek bevraagteken jou nie. Maak n sonic cleaner dan nie ordentlik skoon nie?
Ek lube die binnekant van my doppe se nekke as ek resize en daai olie is die ding wat ek met moeite na die tyd moet skoonmaak en ekt daarom besluit op n sonic cleaner.
Primer pockets skoonmaak is ook nie vir my n lekker deel van case preparation nie en ekt gehoop die sonic cleaner is die oplossing...
Jou opinies asb...
Ek lube die binnekant van my doppe se nekke as ek resize en daai olie is die ding wat ek met moeite na die tyd moet skoonmaak en ekt daarom besluit op n sonic cleaner.
Primer pockets skoonmaak is ook nie vir my n lekker deel van case preparation nie en ekt gehoop die sonic cleaner is die oplossing...
Jou opinies asb...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: SONIC cleaners
Lyman 2500 ultrasonic cleaner. Werk baie goed. Jy kan lyman sonic cleaning agents gebruik, daar is verskilende tipes. Bevoorbeeld jy kan n sonic cleaning agent kry vir staal parte skoon maak en n afsonderlike een vir brass. Dit sonic cleaning agents is relatief duur, maar as jy jou mengsel na gebruik filtreer dan hou dit nogal lank. Ek verwyder my mengsel na gebruik, filtreer deur middel van n koffie filter en tregter en stoor in n geseelde kannetjie.
Ander alternatief is as jy iemand in die juweel industrie ken om vir jou n all rounder tipe cleaning agent te verskaf wat juweel makers in hulle sonic cleaners gebruik. Ek het daarvan ook, dit werk selfs beter as die bogenoemde en is goedkoper.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Ander alternatief is as jy iemand in die juweel industrie ken om vir jou n all rounder tipe cleaning agent te verskaf wat juweel makers in hulle sonic cleaners gebruik. Ek het daarvan ook, dit werk selfs beter as die bogenoemde en is goedkoper.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
Ek het n sonic cleaner. Jy gaan nog steeds primer pockets skoonmaak . Hoe minder doppe jy in sonic cleaner gooi hoe skoner maak hy die dop, 20x 30nul 6 doppe, hoe lank gaan jy neem om 300 doppe skoon te maak op 30 min siklus.
.. Wet tumbler maak baie doppe vinnig skoon.
Maak doppe binne skoon. En gooi 200 300winmag doppe in my wet tumbler en binne 30 min is hulle skoon.
.. Wet tumbler maak baie doppe vinnig skoon.
Maak doppe binne skoon. En gooi 200 300winmag doppe in my wet tumbler en binne 30 min is hulle skoon.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: SONIC cleaners
Hi Hansie. Ek kan maar net uit my ervaring praat.
1. Vra eerder waarvan moet jy wegbly. Ek het een wat soos 'n Lyman is en baie tevrede daarmee. Jy hoef nie spesifiek by geweerwinkels te kyk nie. Ek kan nie onthou waar ek myne gekry het nie, maar dit was R1300 goedkoper as by SO op daardie stadium. Jy moet ook besluit hoe groot wil jy hê, hoeveel doppe op 'n slag ens. Ek gebruik myne nie net vir doppe nie, ek het al motor onderdele, horlosiebandjies en my pistool se loop daarin skoon gemaak, maar dan met ander oplossings. Om terug te kom by make, ek sal die Frankfort as laaste opsie kies na wat ek al gehoor het.
2. Ek gebruik maar Sunlight. Ek het ander soos Clean Green ook probeer, maar daar was nie 'n merkbare verskil nie.
3. Ek gebruik sitroensuur of wynsteensuur. Ek nog nooit gewone asyn gebruik nie. Die suur "maak" die doppe blink.
4. Ek gebruik eintlik maar die resep wat op die internet te kry is. Ek gebruik so 1,5l water, 1l gekook met 500ml kraanwater. Hiermee saam so teelepel Sunlight Liquid en so halwe teelepel sitroensuur. Jy koop dit by gewone kruidenierswinkel. Te veel suur en te lank in die oplossing kan die koper pienkerig laat word. Die suur is nie om koolstof af te kry nie.
5. Ek sit maar die doppe op 'n handdoek in die son, of as ek haastig is vir so 20min in 'n tumbler. Probleem met 'n tumbler is dat die doppe redelik droog geskud moet word voor dit in die tumbler kom, anders kan van die media in die dop saam koek, so elke dop moet geïnspekteer word na die tyd. Ek is versigtig vir oond droogmaak.
Dit is hoe ek werk want ek kry so die beste resultate. Ek het al van Lyman se oplossings gebruik, maar dit niks beter as bg resep nie, en baie duurder.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SONIC cleaners
Kry stainless steel wet tumbler en kyk nooit weer terug nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: SONIC cleaners
Ek gebruik 'n hornady 2l Sonic cleaner met hornady se oplossing. Sover is ek baie tevrede. Ek maak die doppies skoon voor ek deprime en dan weer direk na dit om die lube en primer pockets skoon te maak. Om droog te maak vou ek die doppe in 'n handdoek toe en skud bietjie rond. Daarna blaas ek hulle lekker warm met die haardroër om vinnig droog te word.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: SONIC cleaners
Dankie almal vir die goeie advies.
Die wet tumbler met stainless steel media klink na die Rolce Royce oplossing.
Die wet tumbler met stainless steel media klink na die Rolce Royce oplossing.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: SONIC cleaners
Hansie search vir wet tumbler en jy sal baie info kry. daar is n paar goeie links hier op die forum.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SONIC cleaners
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: SONIC cleaners
Hoekom moet mens nie Asyn gebruik nie? Ek gebruik bruin asyn nou al vir 3 jaar lank so sal graag wil weet wat die probleem is?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: SONIC cleaners
Kan nie sien hoekom jy nie asyn kan gebruik nie, ek het dit nog net nie gebruik nie. Van die resepte op die net gebruik asyn.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: SONIC cleaners
Dis wat die forum so lekker maak. Ek het n duur les geleer, eers n korncob tumbler gehad(Nie great nie) toe praat n man by n geweer winkel my om, om n sonic cleaner te koop. (Werk nog minder as n corncob tumbler... Toe bou ek vir my n stainless wet media tumbler en nou kyk ek nie meer terug nie. Binne, buite en primer pockets is silver skoon.Hansieslim wrote:Dankie almal vir die goeie advies.
Die wet tumbler met stainless steel media klink na die Rolce Royce oplossing.
Laat weet as jy kans sien om een self te bou. Dit gaan jou so R 500 kos, dan moet jy net die media bykoop. Daai tumblers is maar duur in die winkels.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: SONIC cleaners
Stem saam met die aanbeveling, wet ss tumbling is by verre die beste, maklikste en vinnigste.
Praat van jare se ondervinding met gewone tumblers met allerhande media, sonic cleaners en wet ss tumbling.
Praat van jare se ondervinding met gewone tumblers met allerhande media, sonic cleaners en wet ss tumbling.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: SONIC cleaners
...want ek hou nie daarvan dat my ammo soos 'n "Porra" se vis en tjips winkel ruik nie.Boesman10 wrote:Hoekom moet mens nie Asyn gebruik nie? Ek gebruik bruin asyn nou al vir 3 jaar lank so sal graag wil weet wat die probleem is?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: SONIC cleaners
+1joe rocket wrote:Ek het n sonic cleaner. Jy gaan nog steeds primer pockets skoonmaak . Hoe minder doppe jy in sonic cleaner gooi hoe skoner maak hy die dop, 20x 30nul 6 doppe, hoe lank gaan jy neem om 300 doppe skoon te maak op 30 min siklus.
.. Wet tumbler maak baie doppe vinnig skoon.
Maak doppe binne skoon. En gooi 200 300winmag doppe in my wet tumbler en binne 30 min is hulle skoon.
Spandeer eerder die ekstra hardverdiende geld en spaar tyd ... koop 'n wet tumbler.
Gebruik die ekstra tyd op die skietbaan
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: SONIC cleaners
+1JW_ wrote:+1joe rocket wrote:Ek het n sonic cleaner. Jy gaan nog steeds primer pockets skoonmaak . Hoe minder doppe jy in sonic cleaner gooi hoe skoner maak hy die dop, 20x 30nul 6 doppe, hoe lank gaan jy neem om 300 doppe skoon te maak op 30 min siklus.
.. Wet tumbler maak baie doppe vinnig skoon.
Maak doppe binne skoon. En gooi 200 300winmag doppe in my wet tumbler en binne 30 min is hulle skoon.
Spandeer eerder die ekstra hardverdiende geld en spaar tyd ... koop 'n wet tumbler.
Gebruik die ekstra tyd op die skietbaan
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- VrystaatKrippe
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm
Re: SONIC cleaners
Ek weet nie veel van tumbler af nie, maar gebruik Hornady se sonic cleaner met Hornady se skoonmaakmiddel. Masjien verwarm water self en langste funksie is 30min ek maak dit 4 keer so skoon. Doppe kom baie baie skoon uit. Ek het al doppe gesien wat deur tumbler skoongemaak is en sonic het dit beter skoongemaak. My opinie was sonic cleaner doppe en tumbler skuur dit skoon. As daar wrywing is moet daar materiaal verwyder word, dit is waarskynlik glad nie noemenswaardig nie, maar hou steeds nie van die idee nie en verkies dus sonic cleaner. Die doppe blink nie soos nuwes nie, maar dit is skoon binne en buite. Myns insiens is dat met elke patroon jy herhaling van vorige wil hê en sonic cleaner kry dit beter reg as tumbler
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SONIC cleaners
Nou net vir my n wet tumbler gebou vir onder R350
duurste part was die Hyundai Atos wiper motor vir R190.
Reste is als optel goed en parte.
110mm plumbing pyp, opskroef deksel, endcap, 8mm bout en moer, 2 wasters, 8mm stud connector, houtplank, 2 castor wielietjies, twee cableties.
Wag nounet vir my media....dan loop ons mooi.
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
lalvisser2
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Re: SONIC cleaners
Stuur asb.......indien jy wil vir ons n fototjie van jou nuwe tumbler.
Dankie Cobus
Dankie Cobus
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: SONIC cleaners
Nou gaan jy nie terug kyk nie!Cobus(Cobb) wrote:Nou net vir my n wet tumbler gebou vir onder R350