Howa basis skroef thread
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Howa basis skroef thread
Manne my skroefies wat uit my Remington 700 uitgeskroef is toe ek die standaard basis met picatiny vervang het wil nie in my nuwe Howa inskroef nie. Wat moet howa thread wees?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa basis skroef thread
Ek sal skat dis iets Metric? M3.5?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa basis skroef thread
Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa basis skroef thread
Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom vir n howa.tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?
Is dit lang of kort aksie? Het raakgelees dat sa remington rail nie perfek op howa pas nie. Volgens internet is beide howa en remington 6-48 draad vir die basisse.
Last edited by Gian_dP on Wed Dec 21, 2016 11:35 am, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Howa basis skroef thread
Die Remington het n ander thread, ek het gesien hulle pas nie op Howa nie waar n standaard m5 skroef wel op n howa sal pas........
Seker maar metric/imperial
Seker maar metric/imperial
"Failure is NOT an Option"
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa basis skroef thread
Nee was ou Warne basise.Gian_dP wrote:Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom.tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa basis skroef thread
Ek het nou sommer gwone M3 boudtjies gekry net om thread te toets, maar hulle koppe gaan nie in mounts pas nie.Ben wrote:Die Remington het n ander thread, ek het gesien hulle pas nie op Howa nie waar n standaard m5 skroef wel op n howa sal pas........
Seker maar metric/imperial
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa basis skroef thread
Sien ek het my post verander terwyl jy getik het. Skroefdraad vir beide rem en howa behoort 6-48 te wees. SA rem rail pas blykbaar nie perfek op howa nie, LA wel.tau wrote:Nee was ou Warne basise.Gian_dP wrote:Sal kyk as ek by die huis kom. Dink ek het 4 skroefies wat van basisse af kom.tau wrote:Ek het nou 6 verskillende skroefies probeer wat vanaf my Remingtons kom. Almal enter en dan kan ek voel hulle pitch raak te stuif hulle skoef so 3mm in en dan choke hy.
Is die skroewe van die remingtons af ook 2x lank agter en 2x kort voor?
Ek het n Warne rail op my .243, een stel skroefies (dink voor) is korter as ander stel.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Howa basis skroef thread
John, Sny daai koppe op n draaibank af tot dit pas. Maak ook net seker die skroefdraad op die aksie gaan regdeur.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Howa basis skroef thread
Dit is 6x48 UNC
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa basis skroef thread
Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa basis skroef thread
Dankie manne scope is op met my ou basise. Ek wou eenvoudig die skroewe te diep ingehad het. Het bestaande skroewe korter gesny en nou werk hulle. Dit is net tydelik tot ek rail kry. EK was gewoond aan Remingtons waar skroewe heelwat dieper ingaan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa basis skroef thread
Bly dis sorted
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

