Twee teleskope?

Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Twee teleskope?

Post by joe rocket »

Kan iemand help met die identifiseering van hierdie teleskope. Die een is n 8x56 made in Japan. Die ander een is n 4x36 supra made in Germany.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Twee teleskope?

Post by joe rocket »

Nog ene
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Die Kooperasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 480
Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm

Re: Twee teleskope?

Post by Die Kooperasie »

Die 4x36 is n B.Nickel,Marburg.Die maatskappy was deur iemand gestig wat eers by Zeiss gewerk het.Dit was nooit n groot besigheid nie.Dit was egter baie gewilde teleskope in die 60 s.Daar was n invoerder na Suid-Africa.Ek weet ook dat die teleskope baie gewild was in Europa.Die fabriek het ook op n staduim direk aan die publiek verkoop.
Ek vermoed dit word nog vervaardig maar moontlik onder n ander naam.

Baie mense het dit in dieselfde klas as S&B geplaas.Dit het uitstekende lense gehad.Ek weet van hulle wat al meer as 40 jaar op gewere is en steeds werk.

Groete
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Twee teleskope?

Post by joe rocket »

Dankie Riaan scope is nog in puik kondisie en ek moet saam stem sy glas is baie helder.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Twee teleskope?

Post by Drenalinjunkie »

Die Kooperasie wrote:Die 4x36 is n B.Nickel,Marburg.Die maatskappy was deur iemand gestig wat eers by Zeiss gewerk het.Dit was nooit n groot besigheid nie.Dit was egter baie gewilde teleskope in die 60 s.Daar was n invoerder na Suid-Africa.Ek weet ook dat die teleskope baie gewild was in Europa.Die fabriek het ook op n staduim direk aan die publiek verkoop.
Ek vermoed dit word nog vervaardig maar moontlik onder n ander naam.

Baie mense het dit in dieselfde klas as S&B geplaas.Dit het uitstekende lense gehad.Ek weet van hulle wat al meer as 40 jaar op gewere is en steeds werk.

Groete
Nickel bestaan nog. Hulle maak nog teleskope.
User avatar
Die Kooperasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 480
Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm

Re: Twee teleskope?

Post by Die Kooperasie »

Ek weet Peter Meszarich van Kimberly was die invoerder.Hy is egter al oorlede.
Joe ek dink jy sal hom nog lank kan gebruik.Die wat ek gesien het was almal baie helder ten spyte van hul ouderdom.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Twee teleskope?

Post by PWV »

Joe, is jy tans besig om vis te soek met die teleskoop by Struisbaai? :confused:
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Twee teleskope?

Post by joe rocket »

Is Oom verveeld daar in die Paarl? Gaan skiet n paar skote daar op ons baan ek sal reel.

Ns ons vandag vis ons hengel nie. ++>:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply