Herlaai Tips
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai Tips
Jy kan dit doen ja, maar jy sal versigtig moet werk, die pers kan maklik die koeel dieper in die dop druk. Stel die matrys en sluit die ring moenie weer stel nie. Of koop n kompetiesie "bullet seating die " met n mikro meter op stel dan na mate wat korrekte totale patroon lengte is.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Herlaai Tips
Ek "plus een" ook die een.PietWessie wrote:More manne
n Simpel tip wat baie tyd spaar...
As jy jou finale TPL met n spesifieke koeel bepaal het, maak dan n "dummy" rondte daarvan deur n koeel in n gevormde dop sonder dryfmiddel of slagdop te "seat". Gebruik nou hierdie rondte om jou "seating die" se stelmoer vining op die regte plek te kry.
'n Lekseltjie "Super-glue" hou die koeël mooi in plek vir die toekoms.
Anders as Joe Rocket, wat alles met brute krag wil aanvat, verkies ek om die dit met finesse te doen.
Ek draai die verstelskroef 'n paar draaie uit en plaas die "fob rondte" in die pers. Druk die handvatsel af en stel nou die stelskroef tot die matrys se bus net die koeël raak. Sluit in plek en Sannie is jou Tannie.
'n Klein bietjie hitte breek die gom se seël in die toekoms.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Herlaai Tips
Ek sal dit dalk doen indien ek eendag vir die 9mm wil begin herlaai. Vir die lang gewere sal ek maar hou by pockets skoonmaak.Capt. Oblivious wrote:Hang af wat jy wil doen, baie manne wat semi auto gewere skiet (en self ook slotaksies) laai daai doppe net so en skiet hom en dit is dan waar daai funksie handig is as jy hastig is. Daar is geen reel wat se jy kan nie daai dop net so weer laai niephilipluwes wrote:Ek gebruik die Lee single stage press. Die press kan deprime as die ram opgaan en dan dadelik prime soos wat die ram afgaan. My vraag is: Maak mens dan nie die primer pocket skoon nie?
Verder, neem ek aan jy maak dan doppe skoon voor jy deprime?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Herlaai Tips
Daar is ook geen reel wat se hoe jy jou vrou mag sioen nie!Capt. Oblivious wrote:Hang af wat jy wil doen, baie manne wat semi auto gewere skiet (en self ook slotaksies) laai daai doppe net so en skiet hom en dit is dan waar daai funksie handig is as jy hastig is. Daar is geen reel wat se jy kan nie daai dop net so weer laai niephilipluwes wrote:Ek gebruik die Lee single stage press. Die press kan deprime as die ram opgaan en dan dadelik prime soos wat die ram afgaan. My vraag is: Maak mens dan nie die primer pocket skoon nie?
Verder, neem ek aan jy maak dan doppe skoon voor jy deprime?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai Tips
Ek vind my vrou se reels hang maar af van hoeveel tyd ek saam met my roere spandeer. Wens so sy wil my toelaat om my broodjie beide kante te botter...PWV wrote:Daar is ook geen reel wat se hoe jy jou vrou mag sioen nie!Capt. Oblivious wrote:Hang af wat jy wil doen, baie manne wat semi auto gewere skiet (en self ook slotaksies) laai daai doppe net so en skiet hom en dit is dan waar daai funksie handig is as jy hastig is. Daar is geen reel wat se jy kan nie daai dop net so weer laai niephilipluwes wrote:Ek gebruik die Lee single stage press. Die press kan deprime as die ram opgaan en dan dadelik prime soos wat die ram afgaan. My vraag is: Maak mens dan nie die primer pocket skoon nie?
Verder, neem ek aan jy maak dan doppe skoon voor jy deprime?
Terug by primer pockets skoonmaak. As jy ar of lyf skote skiet is dit nie nodig. Het dit self so aan die begin gedoen voor ek 3 skote deur een gat probeer skiet het.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Herlaai Tips
Naand almal... hoe maak mens om n dop wat in die decapping die vassit uit te kry? Ek het die "boor en tap" gesien, maar het nie m vice en tap nie.
Enige ander slim planne wat julle al gemaak het?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161209/0334cd1e9f5f646472a6577d890c15ae.jpg

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Tips
Ek dink jy kan die primer pin by die Lee matryse agter losdraai en uithaal. Sit nou die matrys terug in die pers en slaan die dop uit met 'n ysterstaaf wat jy van agter kan inpas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Herlaai Tips
Baie dankie, daai klink sover na die maklikste opsie. Ek het die primer pin losgemaak, maar sukkel om hom deur die dop se nek getrek te kry boontoe. Het hom so bietjie oornag in q20 laat le, sal vanoggend verder spook.tripodmvr wrote:Ek dink jy kan die primer pin by die Lee matryse agter losdraai en uithaal. Sit nou die matrys terug in die pers en slaan die dop uit met 'n ysterstaaf wat jy van agter kan inpas.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Herlaai Tips
Ackley vraag: Kan jy jou AI lading in "virgin" brass sit en dat so in jou AI geweer skiet, of moet jy eers die dop fire-form met jou pre-ackley lading?
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Herlaai Tips
Ek glo jy gaan hom eers moet fire form met n pre lading, aangesien jy nie noodwendig jou Ackley lading se hoeveelheid kruit in die dop gaan inkry nie.
Gaan jou Ackley lading nie ook n ander kruit wees as die die "ou kaliber" lading nie...?

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai Tips
My Ackley landings in my Virgin doppe geskiet en spoed gemeet en quick load geraadpleeg. Dieselfde gedoen met fireform doppe. Ladings wat beste gegroepeer het in fireform doppe gelaai en na spoed gewerk volgens quick load . Nie groot verskil in hoeveel grein kruit wat ek in dop gegooi get nie. Spoed verskil op node tussen Virgin doppe en fireform doppe was ook nie baie nie. As ek reg onthou was daar 60f/sek verskil om op node te kom.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Herlaai Tips
Dirk,Dirkvh wrote:Ackley vraag: Kan jy jou AI lading in "virgin" brass sit en dat so in jou AI geweer skiet, of moet jy eers die dop fire-form met jou pre-ackley lading?
Ek is nie n herlaai of AI expert nie, maar ekt my lading van die start af geskiet in doppe vir fire form. Dit is n 270 AI so ek weet nie of dieselfde van toe passing is met ander Ackleys en hul dopkapasiteit nie?
Spoed met dieselfde lading in virgin doppe vs doppe wat gefire form is was omtrent 10 voete. Ek jag mrt die roer so daai is weglaatbaar klein.
Met n vleisie....
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Herlaai Tips
Baie dankie Mellies, doen reeds die navraag rondom die 270AI. Beplan om hom in volgende jaar na Kevin te vat vir AI.Mellies wrote:Dirk,Dirkvh wrote:Ackley vraag: Kan jy jou AI lading in "virgin" brass sit en dat so in jou AI geweer skiet, of moet jy eers die dop fire-form met jou pre-ackley lading?
Ek is nie n herlaai of AI expert nie, maar ekt my lading van die start af geskiet in doppe vir fire form. Dit is n 270 AI so ek weet nie of dieselfde van toe passing is met ander Ackleys en hul dopkapasiteit nie?
Spoed met dieselfde lading in virgin doppe vs doppe wat gefire form is was omtrent 10 voete. Ek jag mrt die roer so daai is weglaatbaar klein.
Met n vleisie....
Op 'n sidenote, hy het gese jy kan maar net die necksize ding doen, en as die doppe stram raak dan gebruik jy 'n .45ACP body die op beide die .243AI en .270AI om die lyf terug te kry in spec. Glad nie nodig om duur AI FL die te koop.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai Tips
Ek het vir jou n redding full length die en bullet seater vir R800 in 243 AL
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Hallo Dirk
Ek bevestig maar net hier wat ons oor die telefoon bespreek het. Met die 270 AI gaan jy glad nie die probleem he met spasie tekort in die virgin doppe nie. As n rule of thumb sal n mens gewoonlik n bietjie meer poeier gebruik in die virgin doppe as in die fireformed doppe vir dieselfde nodespoed, maar daar is gewoonlik die uitsondering.
Jy gaan nou volgende jaar die Ackley omskakeling doen so onthou net jy gaan nou met n nuwe nodespoed sit in die Ackley kamer vanwee die groter dopkapasiteit vir dieselfde komponente. Dit kan ook beteken dat jy bv moet oorslaan na S385 indien jy nou S365 gebruik het om beter dopvulling te bewerkstellig met die groter kapasiteit van die Ackley kamer.
Soos reeds genoem sal ek die pad met die grootste liefde saam met jou stap soos nodig. Moet glad nie bang wees om die foon op te tel nie.
Groetnis
Wouter

Dankie Wouter, jy is van groot hulp en 'n voorbeeld van wat hierdie forum veronderstel is om te vertenwoordig!Wouter Roets wrote:Hallo Dirk
Ek bevestig maar net hier wat ons oor die telefoon bespreek het. Met die 270 AI gaan jy glad nie die probleem he met spasie tekort in die virgin doppe nie. As n rule of thumb sal n mens gewoonlik n bietjie meer poeier gebruik in die virgin doppe as in die fireformed doppe vir dieselfde nodespoed, maar daar is gewoonlik die uitsondering.
Jy gaan nou volgende jaar die Ackley omskakeling doen so onthou net jy gaan nou met n nuwe nodespoed sit in die Ackley kamer vanwee die groter dopkapasiteit vir dieselfde komponente. Dit kan ook beteken dat jy bv moet oorslaan na S385 indien jy nou S365 gebruik het om beter dopvulling te bewerkstellig met die groter kapasiteit van die Ackley kamer.
Soos reeds genoem sal ek die pad met die grootste liefde saam met jou stap soos nodig. Moet glad nie bang wees om die foon op te tel nie.
Groetnis
Wouter
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Herlaai Tips
Mense terwyl julle nou op .270ai is, ek dog mens wen so te se niks met hom. Het ek die boot gemis? Kan my 270 die opposisie nog makker skiet?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai Tips
Dehacked
Jy is reg, daar is bitter min spoed te wen deur jou 270 te laat Ackley. Alhoewel dopkapasiteit taamlik groei het ons nie n stadiger poeier wat werklik dit kan benut nie. S&O het nou n stadiger poeier ingevoer en Somchem belowe plegtig vir n stadiger een so met hulle sal n mens wel die Ackley weergawe tot sy reg kan laat kom. Balisties sal dit hom in die klas van die 270 Weatherby/270 WSM plaas, wat werklik iets spesiaal in algemene jagterme. Huidiglik met S365 en S385 kom die ligter koeels darem so trappie hoer uit as die standaard 270, maar met die meduim swaar en swaar koeels is dit so 30-50ft/sek wat jy in nodespoed en maksimum spoed terme wen.
Ek het nou al baie hieroor geskryf en en weet dit is die rede vir Dirk se keuse en dit gaan oor die ander voordele wat die Ackley bied bo net die spoed toename. Beter doplewe, makliker herlaai, beter akkuraadheid, laer druk vir selfde spoed, langer looplewe ens ens wat verkry word. Vir baie mense insluitend myself is hierdie dan eintlik die hoofrede hoekom n mens die omskakeling oorweeg.

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Herlaai Tips
Wouter, jy weet mos jy verkondig nou net n halwe waarheid!
Die eintlike rede agter ons Ackley manne se besluit is omdat die AI dope so windgat vertoon!

- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Herlaai Tips
Heheee ek wou nounet se.... en hulle is mooier!!
TOKELOS wrote:Wouter, jy weet mos jy verkondig nou net n halwe waarheid!
Die eintlike rede agter ons Ackley manne se besluit is omdat die AI dope so windgat vertoon!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Herlaai Tips
Wout. Het jy inside info waartoe ons nie toegang het nie? Was laasweek daar en die manne weet niks van die stadige poeier af nie?Wouter Roets wrote:Dehacked
Jy is reg, daar is bitter min spoed te wen deur jou 270 te laat Ackley. Alhoewel dopkapasiteit taamlik groei het ons nie n stadiger poeier wat werklik dit kan benut nie. S&O het nou n stadiger poeier ingevoer en Somchem belowe plegtig vir n stadiger een so met hulle sal n mens wel die Ackley weergawe tot sy reg kan laat kom. Balisties sal dit hom in die klas van die 270 Weatherby/270 WSM plaas, wat werklik iets spesiaal in algemene jagterme. Huidiglik met S365 en S385 kom die ligter koeels darem so trappie hoer uit as die standaard 270, maar met die meduim swaar en swaar koeels is dit so 30-50ft/sek wat jy in nodespoed en maksimum spoed terme wen.
Ek het nou al baie hieroor geskryf en en weet dit is die rede vir Dirk se keuse en dit gaan oor die ander voordele wat die Ackley bied bo net die spoed toename. Beter doplewe, makliker herlaai, beter akkuraadheid, laer druk vir selfde spoed, langer looplewe ens ens wat verkry word. Vir baie mense insluitend myself is hierdie dan eintlik die hoofrede hoekom n mens die omskakeling oorweeg.
Groetnis
Wouter
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Herlaai Tips
Ek het so bietjie raad nodig. Ek is nuut in die herlaai en het al so twee keer ladings getoets. Met die tweede keer het ek n lading gekry wat mooi onder n duim was. Met volgende rondte laai kom ek agter die punt raak aan die landings want ek kon groef merke sien. Natuurlik op al die vorige toets skote ook, want dit was selfde tpl maar nooit gekyk nie.
Ek maak toe korter met .2mm.
Vandag gaan skiet, maar wil glad nie group nie. Ek vermoed dit is nie so erg die tpl wat groep beinvloed nie, maar die feit dat punt teen landings gesit het hoër druk veroorsaak het.
Ek gaan van voor af moet begin ontwikkel, maar is ek reg as ek sê ek sal waarskynlik regkom met n grein of twee boontoe om net weer by dieselfde druk/spoed uit te kom waar hy mooi gegroup het?
Ek maak toe korter met .2mm.
Vandag gaan skiet, maar wil glad nie group nie. Ek vermoed dit is nie so erg die tpl wat groep beinvloed nie, maar die feit dat punt teen landings gesit het hoër druk veroorsaak het.
Ek gaan van voor af moet begin ontwikkel, maar is ek reg as ek sê ek sal waarskynlik regkom met n grein of twee boontoe om net weer by dieselfde druk/spoed uit te kom waar hy mooi gegroup het?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai Tips
Het jy die spoed gemeet?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Herlaai Tips
Hi, Joe.joe rocket wrote:Het jy die spoed gemeet?
Nee, ek het nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai Tips
Nou voor jy enige verdere lading ontwikkeling doen gaan leen of koop n kronograaf. Voor jy doppe dies en alle herlaai toerusting koop is n kronograaf die belangrikse komponent wat elke herlaaier moet besit. Om te meet is om te weet. Bepaal jou masimum TPL van jou kamer en plaas jou koeel 1mm terug van die lande. Meet spoed en kom gee jou gemiddelde spoed van lading wat beste groepeer hier. Raadpleeg riglyne vir quickload en gee deur. Die quickload manne sal jou vinnig op n node plaas. Waar bly jy? As jy naby die Paarl is kan jy saam my kom skiet sodat ons spoed kan meet.
Last edited by joe rocket on Sat Jan 14, 2017 8:18 pm, edited 3 times in total.