Hallo Ouens,
Hierdie is 'n great forum! Ek is al eintlik al 'n jaar op die forum maar ek het agter gekom ek het myself nog nie voorgestel nie!
Ek bly in Pretoria, en skiet is my kos.
Bruno 243, Bruno dubbel loop, 7.65 Walter PP
Groete,
Stephan du Toit[/u]
Nuwe Aansluiting
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Stephan. Vertel bietjie meer van die Brno dubbel?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Stephan. Geniet dit en gesels saam.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom is dan seker bietjie laat maar nou dat ons weet jy kan ook iets se, welkom.
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom hoop jy gesels lekker saam
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Stephan
- Stephandt
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:39 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Middag Smitstertjies ,
Baie lekker geweer - het hom op 'n kol by 'n vriend van my gekoop in Vanderbijlpark toe ek nog net begin duiwe skiet. Hy skop net so effe harder as die ander swaarder gewig gewere. Sy kolf is baie lig en dit maak 'n aansielike verskil. Ek sal vir jou 'n pic probeer post.
Baie lekker geweer - het hom op 'n kol by 'n vriend van my gekoop in Vanderbijlpark toe ek nog net begin duiwe skiet. Hy skop net so effe harder as die ander swaarder gewig gewere. Sy kolf is baie lig en dit maak 'n aansielike verskil. Ek sal vir jou 'n pic probeer post.
- Stephandt
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:39 pm
Re: Nuwe Aansluiting
DBL
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
