RSA aksie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Taffie
Nie sover ek weet nie, ek sal uitvind en jou laat weet.
Mooi loop
Francois

Jou luck is uit, sover ek kon vasstel is GEEN l/handse RSA aksies ooit gemaak nie.

-
tafjak
Re: RSA aksie
Francois
Watter l/handse aksies sal goed werk vir ons doel? Ek soek nogal sterk na een. Ek skiet regs, maar sal julle vertel hoekom ek die ding soek as ek eers net een het.
Dankie
Taffie
Watter l/handse aksies sal goed werk vir ons doel? Ek soek nogal sterk na een. Ek skiet regs, maar sal julle vertel hoekom ek die ding soek as ek eers net een het.
Dankie
Taffie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Taffie
Remington 700 l/hand sal goed werk, ook n Ruger glo ek, moet hom net eers mooi glad polish en sy sneller laat werk.
Mooi loop
Francois
Remington 700 l/hand sal goed werk, ook n Ruger glo ek, moet hom net eers mooi glad polish en sy sneller laat werk.
Mooi loop
Francois
-
Pierre
Re: RSA aksie
Hi Taffie
Ek het met n ou mater van my in JHB vannaand gepraat,hy se self nooit L/handse RSA aksie ooit gesien
of van gehoor nie is nooit vervaardig nie.
Wat se kaliber soek jy voor,ek weet van n mooi sako hier in Bloemfontein,ek skiet maar Remington 700
op my 25-06 en 222-50.
Het n baie goeie vriend in Ermelo bou guns hy kan vir my kry wat ek soek laat weet net ou maat.
Lekker aand
Pierre
Ek het met n ou mater van my in JHB vannaand gepraat,hy se self nooit L/handse RSA aksie ooit gesien
of van gehoor nie is nooit vervaardig nie.
Wat se kaliber soek jy voor,ek weet van n mooi sako hier in Bloemfontein,ek skiet maar Remington 700
op my 25-06 en 222-50.
Het n baie goeie vriend in Ermelo bou guns hy kan vir my kry wat ek soek laat weet net ou maat.
Lekker aand
Pierre
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Pierre
Vra asb daai pel van jou wat sal n regterhandse Remington 700 by hom kos, ek soek net die aksie semblief.
Thanks

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: RSA aksie
PIERRIE
IS DAAI SAKO NET DIE AKSIE OF IS DIT DIE HELE ROER...WATSE KALIBER IS DIT?

Shoot straight and tell the truth!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: RSA aksie
Jacques,
ek wil nie afdwaal van die RSA af nie net bietjie hartseer deel.
Ek het verlede week na n Sako 25-06 met die mooiste stuk hout gestaan en kyk hier in een van ons geweer winkels -reeds verkoop vir R4000. Eks nou nog kwaad vir daai ou.
ek wil nie afdwaal van die RSA af nie net bietjie hartseer deel.
Ek het verlede week na n Sako 25-06 met die mooiste stuk hout gestaan en kyk hier in een van ons geweer winkels -reeds verkoop vir R4000. Eks nou nog kwaad vir daai ou.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: RSA aksie
MMM BARGAIN VOORWAAR........DAL MOET ONS N SNUFFELGIDS OF KOOPGIDS OF TE KOOP AFDELING BEGIN.....
DAN KAN ONS ALLES SWAAI WAT ONS NIE GEBRUIK NIE EN WAT DEUR ANDER GEBRUIK WORD.. OF KAN WORD. SOOS ROOI FILTERS OF GROEN FILTERS OF SPAAR SPOTLIGHTS OF PUNTE OF AKSIES ENS... HOE VOEL DIE MANNE EN MANINNE????????????
DAN KAN ONS ALLES SWAAI WAT ONS NIE GEBRUIK NIE EN WAT DEUR ANDER GEBRUIK WORD.. OF KAN WORD. SOOS ROOI FILTERS OF GROEN FILTERS OF SPAAR SPOTLIGHTS OF PUNTE OF AKSIES ENS... HOE VOEL DIE MANNE EN MANINNE????????????
Shoot straight and tell the truth!
-
Pierre
Re: RSA aksie
Hi Jacques/Francois
Goeie more manne jammer ek andwoord nou eers moes kyk dat die brood nie brand nie.
Daai sako aksie is n 300WM geweer en hy staan by Impala arms in Bloemfontein.
Francois jy kan vir Dirk bel by 0178193418 hy sal jou kan help met wat jy nodig het of dit
vir jou kry.
Hoop ek kon help.
Lekker werk
Pierre
Goeie more manne jammer ek andwoord nou eers moes kyk dat die brood nie brand nie.
Daai sako aksie is n 300WM geweer en hy staan by Impala arms in Bloemfontein.
Francois jy kan vir Dirk bel by 0178193418 hy sal jou kan help met wat jy nodig het of dit
vir jou kry.
Hoop ek kon help.
Lekker werk
Pierre
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Pierre
THANKS, sal hom a lui gee
Mooi loop
Francois
THANKS, sal hom a lui gee
Mooi loop
Francois
-
stf
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: RSA aksie
Dag Taffie, GI wapenssmid in Kroonstad, die eienaar Paul bou rsa aksies om na linkerhandse aksies. bel hom gerus by sel 0826957251.
groete.
groete.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Taffie
OK, nou gaan jy jou LEFTY kry, maar........ jy het nog nie laat weet juis hoekom jy hom links wil he nie.....
Mooi loop
Francois
OK, nou gaan jy jou LEFTY kry, maar........ jy het nog nie laat weet juis hoekom jy hom links wil he nie.....
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: RSA aksie
Taffie laat hoor van jou seblief. Ons wil hoor waarmee jy besig is 
-
tafjak
Re: RSA aksie
Francois/SJ
Ek het net gedink dat vir regterhandse skut is dit makliker om te herlaai/oortehaal met linkerhandse aksie omdat geweer nog in die skouer gehou kan word sonder om oog weg te neem van scope en so kan die stel dopgehou word as daarop geskiet word.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: RSA aksie
Manne help my bietjie. So 'n paar dae terug het iemand 'n RSA aKsie met 'n Jewell sneller verkoop.
Watter Jewell pas op 'n RSA, of watter een kan ek laat aanpas om op my RSA te pas?
Maak mooi!
Jaco

Dont tell me, show me......
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: RSA aksie
Jaco,
Skakel vir Ken Gillie van Arms in Waterkloofrif Pretoria. Hy het baie kennis van hierdie snellers en die RSA - en ook hoe om dit te installeer.
Die proses is egter net duskant 'n hartoperasie omdat dit nie eintlik vir die Mauser-tipe aksies ontwerp is nie. Maar dit kan gedoen word.
Groetnis!
Hein M.

Last edited by Hein M. on Fri Sep 10, 2010 11:47 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: RSA aksie
Jaco
HVR Jewell is die regte model, sonder die "safety". Ek skiet nou 3 jaar met myne, skiet soos 'n droom.
Groete
Dawie
HVR Jewell is die regte model, sonder die "safety". Ek skiet nou 3 jaar met myne, skiet soos 'n droom.
Groete
Dawie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: RSA aksie
Dankie Dawie.
Ek gaan beslis vir my 'n HVR aan die hande kry.
Groete.
Jaco
Ek gaan beslis vir my 'n HVR aan die hande kry.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Jaco
Laat weet bietjie as jy pryse het, en wie die joppie kan doen, het self een of dalk twee, wat ek wil opsit.
Mooi loop
Francois
Laat weet bietjie as jy pryse het, en wie die joppie kan doen, het self een of dalk twee, wat ek wil opsit.
Mooi loop
Francois
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: RSA aksie
Naand Fransois.
Ek het vanaand die roer by Piet Hoffman gehad, een van die beterste skuts wat ek ken. Hy het daai Era gepoleer en getune dat ek regtig wonder of die Jewell nog nodig is.
Hy breek tans so skoon soos ys op .75 pond. Sal hom bietjie Saterdag toets op Lime Acres.
Sal hoor vir pryse, Oom Chris van Niekerk en ook Paul Nothnagel is die manne wat die Jewells kry.
Sal laat weet oor pryse
Ek het vanaand die roer by Piet Hoffman gehad, een van die beterste skuts wat ek ken. Hy het daai Era gepoleer en getune dat ek regtig wonder of die Jewell nog nodig is.
Hy breek tans so skoon soos ys op .75 pond. Sal hom bietjie Saterdag toets op Lime Acres.
Sal hoor vir pryse, Oom Chris van Niekerk en ook Paul Nothnagel is die manne wat die Jewells kry.
Sal laat weet oor pryse
Dont tell me, show me......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: RSA aksie
Jaco
Thanks mater, ek sal weer uit opvangs wees vir n week, maar laat weet maar, ek sal jou boodskap kry as ek terug is. Vind tog ook uit of n man die sneller self kan hang en of daar n volwaardig gunsmith moet werk.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: RSA aksie
Francois, as jy nog nie n Remington aksie gekry het nie, hier is n goeie kopie. Ek het dit van hierdie forum www.sahuntingrifle.co.za afgelaai. Dit is van Willem Immelman van Safari & Outdoor af. Die Remington mod 700 Jewel sneller pas presies in die Mod 700 aksie, en word slegs met twee pennetjies vasgehou. Ek het al self een op n baan geruil, 10min voor n kompetisie. Geen ope hart shirurgie soos met ander make nie. Ek glo dit sal dieselfde wees met hierdie aksie.
Safari & Outdoor Exclusive! Once They're Gone . . . They're Gone
This is, indeed, a limited supply of less than 50 actions, and will not be cataloged at Safari & Outdoor...or anywhere! We can only offer what we have in stock ? less than 10 small, short action receivers with .223 bolt face, and less than 50 standard actions with .308 bolt face. We simply cannot guarantee availabilty of these actions at any time in the foreseeable future after this sale. Once sold out, it's back to scrounging the gun shows and searching the Internet for a lucky deal on something used, or pirating the action from a brand new gun. While supplies do last, we'll be your exclusive outlet for the most successful, modern production rifle action ever designed.
Factory-Original, Current Production Of The Highest Quality
? These receivers were received from a current factory production run and meet the latest design specifications and quality control standards at the Remington factory. Each is precision-machined from carbon steel barstock for uniform strength, drilled and tapped for scope bases, then polished and blued to accept your choice of custom barrel and bottom metal (available separately from Brownells). Remington's famously smooth-cycling bolt assembly features two, up-front bolt lugs for tight lockup and reliable pressure retention, plus traditional 2-panel checkering on the bolt handle. With barrel installed and chambered, the recessed bolt face encloses the cartridge head in three rings of steel for exceptional strength, a snug cartridge fit, and precise alignment with the bore. A rivetless, circlip-type extractor provides positive case extraction. And, the heavy-duty, spring-loaded, plunger ejector clears the action quickly and reliably. But that's not all...each action is equipped with Remington's new, state-of-the-art, X-Mark Pro trigger for improved trigger pull and easy adjustment. The easy-to-reach, two-position thumb safety has been made more robust, engages quietly to prevent game-spooking, and allows unloading while in the ?safe? position.
SPECS: Receiver/Bolt - Carbon steel, blued finish. 11?16"-16 tpi thread. Bolt not equipped with Integrated Security System (ISS). X-Mark Pro Trigger - Steel, electroless nickel plated finish. Includes trigger lock and owner?s manual. DOES NOT include receiver plug screws, recoil lug, triggerguard, triggerguard screws, and magazine components. Standard Short Action accepts .308 Win. family of cartridges with .473" (12.01mm) diameter case head. Small Short Action fits .223 Rem. family of cartridges with .378" (9.60mm) diameter case head
Price: R7500
Contact me at: willem@safariandoutdoor.co.za

Last edited by Piet Breedt on Tue Sep 14, 2010 6:08 am, edited 1 time in total.