Enige Spyderco fans?

Enige iets tov messe.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Enige Spydercofans?

Post by Stefan764 »

Maak prys
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Enige Spydercofans?

Post by Arnold »

Sorry Stefan, hy is reeds weg ;)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Enige Spydercofans?

Post by Stefan764 »

Nee ek hoor daai ding
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Enige Spydercofans?

Post by Arnold »

Stefan764 wrote:Nee ek hoor daai ding
Image
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Enige Spydercofans?

Post by Dumbluck »

Hoe is Spyderco se waarborg/naverkoopdiens in Suid Afrika? Met wie moet mens praat?

Ek het nou probeer google maar die firewalls waar ek werk maak laat ek niks kan oopmaak wat klink soos 'n wapen nie.

Ek dra deesdae 'n Leatherman C33LX, het al 2, net omdat ek weet hoe gaaf is die manne by Awesome Tools as hy nie meer blink nie. Selfde geld vir LedLenser flitse.

Ek het 'n ouer Spyderco Native wie se belt clip afgebreek het en die punt stomp is van laat val (of dalk oor ek 'n nuwe blik S335 se seël doppie oopgemaak het). Wil graag hoor of hulle nie bereid is om hom weer mooi te maak nie.

Het iemand al met SpyderCo se agente/invoerders te doen gehad?

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/97a229391013119b2a87840845d7506d.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/a9032e699e6cbb31f69d148040efb42a.jpg
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Enige Spydercofans?

Post by Askari »

Ek is 'n Spydieholic.....
20190616_092856.jpg
Die Cold Steel AD-10 is bietjie groot vir EDC, maar bitter lekker "jagmes". Ek dra my Endura 4 (ZDP-189), Manix-2 en PM-2 so om die beurt (die Endura is my "go-to"). Die Benchmade Bugout is 'n lekker ligte mes, maar hy lê maar meestal in die laai.

Ek doen so elke paar maande 'n bestelling by Knifecenter. Sommer baie goedkoper as om plaaslik te koop en in die 6 jaar wat ek al by hulle bestel nog nooit enige moeilikheid gehad nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2140
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Enige Spydercofans?

Post by Ds J »

CRKT M21-02G is handig, kompak en omtrent onbreekbaar. Ek het myne vir ongeveer 6 jaar gedra en hy het BEHOORLIK gewerk. Beeste geslag, bokkele afgesny, grond gegrou, hoewe gekrap, hout gekloof (!!!), naels gedoen, karpype getrim, ens ens. Hy bly nie baie lank skerp nie; ek het n geskatte 15-20% weggeslyp. Hy doen nou diens in vroulief se kar.

Ek dra nou n Spyderco Resilience.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Enige Spydercofans?

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... c73597.jpg[/IMG]

My EDC


Sent from my iPhone using Tapatalk
njvdwesth
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Sep 11, 2012 1:16 pm

Re: Enige Spyderco fans?

Post by njvdwesth »

BandK
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm

Re: Enige Spyderco fans?

Post by BandK »

Dis ‘n lekker mes daai


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Enige Spyderco fans?

Post by Askari »

Ek het verlede week 'n Spyderco Military gekry. My nuwe gunsteling EDC.
Gooi lood!!!!
Post Reply