Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het die 45gr round nose Claw koels vir my Hornet gekry!! Die hornet lyk verbasend baie soos die 404Jeffrey met die round nose! Tot ek eendag die geld het sal hy maar my 404 wees hase sal buffels wees en ek sal n goeie verbbelding he Sodra die Hornet terug kom van accurizing af sal ek die round nose puntjies op 10.2 gr s 265 sit en kyk hoe hulle maak!!
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43