Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

ek laai tans vir 4 kalibers en as my vrou se nuwe 270 Howa se lisensie kom sal ons natuurlik vir dit ook laai. ek laai nou maar 4 jaar, en van al my stokperdjies wat ek al gehad het is herlaai, skiet en jag die lekkerste asook die een waarvan ek al meer en meer hou. en nie verveeld raak soos met van my vorige stokperdjies nie. wat regtig n lekker gedagte is is dat herlaai en skiet vir my sommer baie goedkoper is as ander stokperdjies of maniere van ontspanning. my vrou en kinder raak ook meer en meer betrokke.
met dit ingedagte het ek besluit om my herlaai toerusting op te gradeer en waar nodig by te koop. en is dit nou net hier waar ek julle voorstelle werklik sal kan gebruik.
kom ons begin sommer met die basiese nl: die herlaaikamer. ek lees in n amerikaanse tydskrif dat hulle voorstel jy sit rubber matte in jou kamer, om sodoende statiese elektrisiteit te vermy? die beligting van so n vertrek is seker ook belangrik, posisie van die ligte, watter soort ligte ens ens.wat is die idiale laai oppervlak? materiaal(yster of hout) hoogte en oppervlak groote?
ek wil ook graag nou eenkeer n skaal koop en klaar. is die RCBS 5-0-5 skaal nog almal se gunsteling? as ek n outamatiese elektriese herlaaier/skaal koop watter een moet dit wees. kan daardie soort laaiers net so akuraat meet as n hangskaal? watse press is die beste? watter crony?
dan, wat van die items wat nie so algemeen bekend is nie. items wat help met fine tuning op akuraadheid soos runout guages en dies meer? waaraan dink ek nie? wat het ek gemis? ons praat greeld hier oor jakals roep kursusse, maar weet iemand van n herlaai kursus wat ek kan bywoon?
enige adisionele raad en voorstelle sal ek graag van wil hoor.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Hendrik van Rensburg van S&O se boek"Die akkurate ketting" gee ook baie goeie herlaai advies
Myne deur S&O gekry
.220 Swift
Myne deur S&O gekry
.220 Swift
Last edited by .220 Swift on Tue May 03, 2011 9:54 pm, edited 1 time in total.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
.220 SwiftHendrik van der Westhuizen se boek"Die akkurate ketting" gee ook baie goeie herlaa advies
Jy bedoel seker Hendrik van Rensburg
Groetnis
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Oops - dankie vir die korreksie
.220 Swift
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Jagbehep
Ek het ook maar nog net die minimum, maar dink die volgende: Die Lyman DPS III skaal dink ek is n baie goeie skaal. Jout tafel dink ek gaan beter werk, die hoofte hang af waarmee jy gemaklik is!! Die RCBS Rockchucker press dink ek is baie goed, ek wil self 1 he. Die 5-0-5 skaal is ook goed sal ek se.
Net my opinie
Groetnis
Ek het ook maar nog net die minimum, maar dink die volgende: Die Lyman DPS III skaal dink ek is n baie goeie skaal. Jout tafel dink ek gaan beter werk, die hoofte hang af waarmee jy gemaklik is!! Die RCBS Rockchucker press dink ek is baie goed, ek wil self 1 he. Die 5-0-5 skaal is ook goed sal ek se.
Net my opinie
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
is daai Lyman dps3 die hangskaal of nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
@ Jagbehep
Dis n elektroniese dispencer skaal
Groetnis
Dis n elektroniese dispencer skaal
Groetnis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Jagbehep,
Negatief, elektronies met dispenser.
Ek sou ook nog kyk na outside neck turner em maat instrumente hiervoor, flash hole uniformer, primer pocket uniformer ens. Hoe beter jou brass voorberei is hoe beter jou groepe. My 5c.
Groete
Jp

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Laai jy vir jaggewere en vir jagdoeleindes of vir benchrest? Sien jy is al 'n tydjie op die forum. Meeste van jou navrae is al vele kere bespreek. Bastudeer die vorige posts en jy sal die meeste inligting kry...Jagbehep! wrote: ek laai tans vir 4 kalibers en as my vrou se nuwe 270 Howa se lisensie kom sal ons natuurlik vir dit ook laai. ek laai nou maar 4 jaar, en van al my stokperdjies wat ek al gehad het is herlaai, skiet en jag die lekkerste asook die een waarvan ek al meer en meer hou. en nie verveeld raak soos met van my vorige stokperdjies nie. wat regtig n lekker gedagte is is dat herlaai en skiet vir my sommer baie goedkoper is as ander stokperdjies of maniere van ontspanning. my vrou en kinder raak ook meer en meer betrokke.
met dit ingedagte het ek besluit om my herlaai toerusting op te gradeer en waar nodig by te koop. en is dit nou net hier waar ek julle voorstelle werklik sal kan gebruik.
kom ons begin sommer met die basiese nl: die herlaaikamer. ek lees in n amerikaanse tydskrif dat hulle voorstel jy sit rubber matte in jou kamer, om sodoende statiese elektrisiteit te vermy? die beligting van so n vertrek is seker ook belangrik, posisie van die ligte, watter soort ligte ens ens.wat is die idiale laai oppervlak? materiaal(yster of hout) hoogte en oppervlak groote?
ek wil ook graag nou eenkeer n skaal koop en klaar. is die RCBS 5-0-5 skaal nog almal se gunsteling? as ek n outamatiese elektriese herlaaier/skaal koop watter een moet dit wees. kan daardie soort laaiers net so akuraat meet as n hangskaal? watse press is die beste? watter crony?
dan, wat van die items wat nie so algemeen bekend is nie. items wat help met fine tuning op akuraadheid soos runout guages en dies meer? waaraan dink ek nie? wat het ek gemis? ons praat greeld hier oor jakals roep kursusse, maar weet iemand van n herlaai kursus wat ek kan bywoon?
enige adisionele raad en voorstelle sal ek graag van wil hoor.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
SJ, Dankie, wees verseker ek vat notas. die elektroniese dispenser skale, hoe konstant akuraat is hulle teenoor n hangskaal soos die 5-0-5?
JPS, daardie items waarvan jy praat soos die neck turner ensomeer, is dit items wat kaliber verwant is of sal ek een so n instrument kan gebruik vir 30-06 308 en n 300?
Wouter dankie vir jou oproep, gaan sommer more al van jou raad begin gebruik.
JPS, daardie items waarvan jy praat soos die neck turner ensomeer, is dit items wat kaliber verwant is of sal ek een so n instrument kan gebruik vir 30-06 308 en n 300?
Wouter dankie vir jou oproep, gaan sommer more al van jou raad begin gebruik.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
@ Jagbehep
Ek myself het nognie n elektroniese skaal nie. Maar dit wat ek al gehoor het van die DPS III was net goed. Weet ook van n paar manne hier by my rond wat hom gebruik en baie gelukkig is met hom.
Die RCBS 5-0-5 is ook n baie goeie meganiese skaal. Weet nie hoe hy en die elektroniese 1 met mekaar vergelyk, maar behoort baie naby aan mekaar te wees.
Dalk is hier iemand op die forum wat altwee het en dalk meer inligting m.b.t die 2 skale en die konstandheid daarvan kan deurgee.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Hallo Manne
Kom ek begin soos ek vir James gese het dat die meeste herlaaiers nie die vondamentele hoekstene van laai toepas nie en dan al wat n tool wil koop en gebruik om hierdie foute te wil regstel. James hierdie opmerking is nie op jou gemik nie maar op die bree spektrum herlaaier. Begin by die basics en hoe meer gevorderd jy raak DAN eers begin jy met hierdie ander goed. Laai gaan oor konsentrisieteit. Jy moet elke ronde wat jy gelaai het met die volgende een kan naboots om die selfde resultate te kan verkry. Presiese duplisering van rondte na ronde! En n mens het nie die wereld se fensiste toerusting nodig om die te kan doen nie.
SJ
Ek het die Lyman DPS en RCBS 10-0-10 skaal en hulle alby is bitter konstand. Die elketroniese skale moet jy net weghou van ander elkektroniese toestelle, veral meneer selfoon. Die manne stel hierdie ronde magnete wat jy met baie elektroniese toestelle kry wat om die koort gaan voor maar ek kry nerens los van hulle nie. n Ander ding is kalibreer hom met elke 10 keer wat hy gegooi het, hulle begin ligter te meet.
Groetnis
Wouter
PS Gaan met Jagtersdok praat as hy terug is en kyk of ons nie n herlaaikurses op die plaas kan aanbied indien julle belang sal stel nie.

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Nou praat jy, ek is in se net wanneer. jy mag miskien nie kommentaar op my mik nie, maar ek beskou myself defnitief as skuldig, ek dink te veel van ons wat laai het nog nie die basicss onder beheer nie dan wil ons al met ander goed begin lol sonder dat ons net eers seker maak oor die elementere beginsels. ek gaan wragtig my doppe vandag deurgaan soos jy my gese het.Wouter Roets wrote: Wouter
PS Gaan met Jagtersdok praat as hy terug is en kyk of ons nie n herlaaikurses op die plaas kan aanbied indien julle belang sal stel nie.
as ek die vrae oor die skale anders kan vra: watter skaal sal meer betroubaar wees, as jy groeperings wil skiet? die dispencer skaal soos die Layman dps 3 of n hangskaal soos die RCBS 5-0-5?
Last edited by James Wilson on Tue May 03, 2011 8:17 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Hier is 'n maatskappy wat van hulle los verkoop.Wouter Roets wrote: Die manne stel hierdie ronde magnete wat jy met baie elektroniese toestelle kry wat om die koort gaan voor maar ek kry nerens los van hulle nie. n Ander ding is kalibreer hom met elke 10 keer wat hy gegooi het, hulle begin ligter te meet.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Dankie Arnold!
Net n vragie, watter een. Die draadjie is maar dun so daai 5,3 sal werk maar watter ohm?
Groetnis
Wout
Net n vragie, watter een. Die draadjie is maar dun so daai 5,3 sal werk maar watter ohm?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Dags?
Interresnate onderwerp. Toe ek my rcbs kit gekoop het was die 505 skaal uiters onakkuraat. Ek praat van die een patroon gee 2900f/s en die volgende 3030f/s met dieselfde lading. Na n e-pos na rcbs in amerika stuur hulle gratis n nuwe 1. Ek het so ruk met hom gewerk toe kom ek agter hy het selfde fout maar net baie minder. Praat weer met rcbs en hulle stuur(seker net uit frustrasie om van my ontslae te raak) vir my n chargemaster elektroniese skaal. Nou het ek 3 skale maar nie 1 werk soos ek wil he dit moet nie. Die 1ste 505 is dood die 2de gee nie presies dieselfde lesing as die elektronies nie. Die spread met die elektronies is 60f/s. Is dit aanvaarbaar? Die 2 de 505 kan ek die afgemete kryt in n dop gooi, nog 5 doppe laai en dan weer daai dop se kry weeg, dan verskil dit soms meer soms minder. Wanneer ek wel elke dop se kryt 2 keer weeg dan is sy spread 10-15f/s maar hel dit vat lank. Dalk maak die elektroniese noise die verskil of Lyman is beter. Ek het al goeie dinge van n 10-10 gehoor.
my 2c
Groetnis
Francois

Last edited by FrancoisN on Tue May 03, 2011 2:16 pm, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Ek stem saam met Francois. Ek het ook 'n ander duur soort elektronies gebruik sonder sukses.Gebruik dit nou net om my doppe te weeg maar as dit kom by die kruit het my 'Lee' skaal my nog nooit in die steek gelaat nie.
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Ek probeer nog dink wat ek met my lee skaal moet doen. Met die trekker oor hom ry , met die hammer m"*r of brandsteek!!
Hy hak sommer vas!
Groetnis
Hy hak sommer vas!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Jou herlaaiwerk moet nogal taamlik akkuraat wees as jy 'n probleem met 60vps het... Daar is heelwat ander veranderlikes wat hier ook 'n rol speel - dalk nie net die skaal nieVatsokatvis wrote: Die spread met die elektronies is 60f/s. Is dit aanvaarbaar?
My 1975 RCBS 5-0-5 werk perfek. As jagter kla ek ook nie oor 'n paar vps weerskante toe nie.
Waarmee weeg die ernstige benchrestmanne?
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Jammer om te dwaal, maar wat dink julle is 'n aanvaarbare verspeiding in gelaaide patrone?
Beyers
Beyers
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Hallo Hein
Partykeer kom die perfeksionis in my na vore. Hier is n lading wat ek laasweek geskiet het. Ek het 400 doppe en kon 20 kry wat presies dieselfde weeg. Selfde lot kryt. Selfde alles(dit wat ek in elk geval kan sien). Gelaai met Chargemaster combo
[img width=560 height=371]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... icture.jpg[/img]
Partykeer kom die perfeksionis in my na vore. Hier is n lading wat ek laasweek geskiet het. Ek het 400 doppe en kon 20 kry wat presies dieselfde weeg. Selfde lot kryt. Selfde alles(dit wat ek in elk geval kan sien). Gelaai met Chargemaster combo
[img width=560 height=371]http://i1214.photobucket.com/albums/cc4 ... icture.jpg[/img]
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Katvis,
Watse primers gebruik jy?
Groete
JP
Watse primers gebruik jy?
Groete
JP
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
JP ek gebruik CCI Small rifle die 450 magnum. Dis vir n 223.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai toerusting vir die ernstige herlaaier.
Katvis,
Ok het gedink dit kon ook daarin le. Die CCI BR2 sou meer konstante verbranding gegee het indie dit large rifle is. besit nie klein kaliber nie so weet nie of daar Br primers is vir hulle nie?