.223 Aksie en 6mm loop

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Jacbrak
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am

.223 Aksie en 6mm loop

Post by Jacbrak »

Goeie more

.223 Aksie en 6mm loop 1:9 of korter/vinniger vir my beplande 6*45 geweer.
Kan mens aksies laat invoer en wie doen dit?

Groete
Albert
0agt36twee768twee1
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: .223 Aksie en 6mm loop

Post by joe rocket »

Koop vir jou n nat nuwe Howa en gebruik die aksie jy gaan nie goedkoper wegkom nie. Daar is ook baie toebehore beskikbaar vir Howas. Terri Harrison gaan binnekort lope inkry.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .223 Aksie en 6mm loop

Post by Geno »

Oom Albert.
Koop sommer een van die goedkoop Howa .204's teen R6500.00
Ons het van hulle in voorraad.
Goed, beter, 6millimeter!
Jacbrak
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am

Re: .223 Aksie en 6mm loop

Post by Jacbrak »

Dagse

Ek dink ek gaan daai roete volg.Bel jou vandag Geno.

Groete
Albert.
Post Reply