Ierland vs All Blacks
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Ierland vs All Blacks
Ierland is met 8 min in die tweede helfte 22 punte voor 5 min later net 8 punte.
Die All black span is net fenominaal. Nog 24 min oor aai ek hoop so Ierland kan die een deurtrek.
Die All black span is net fenominaal. Nog 24 min oor aai ek hoop so Ierland kan die een deurtrek.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ierland vs All Blacks
WELL DoNE Ierland !
SOVEEL COMMITMENT TOT OP DIE EINDE VERDIEN SO RESULTAAT.
LEKKER MAN LEKKER!
SOVEEL COMMITMENT TOT OP DIE EINDE VERDIEN SO RESULTAAT.
LEKKER MAN LEKKER!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ierland vs All Blacks
Pragtige game.
Iere se verdediging was puik. Dit was ook die wen-strategie.

Iere se verdediging was puik. Dit was ook die wen-strategie.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Ierland vs All Blacks
Baie Geluk aan die Iere! Geskiedenis gemaak!!
http://m.sarugbymag.co.za/?postslug=/bl ... and-report
Groete
Frans
http://m.sarugbymag.co.za/?postslug=/bl ... and-report
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ierland vs All Blacks
Ierland - uitstekend!!!
-
PietN
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Nov 29, 2014 9:40 am
Re: Ierland vs All Blacks
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Ierland vs All Blacks
Awesome!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ierland vs All Blacks
Hulle verdediging was puik maar hulle gesindheid om die game na die All blacks te neem met die All blacks se tipe spel is vir my wat vir hulle die game gewen het. Hulle het goed die bal aan die gang gehou en in die tackle ook die bal lewindig gehou en goed afgerond.Hein M. wrote:Pragtige game.
Iere se verdediging was puik. Dit was ook die wen-strategie.
Basies die selfde manier wat die Leeus gespeel het teen van die NZ spanne in die Super reeks waar hulle gewen het.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Ierland vs All Blacks
Ek het na die een nie baie hoop vir die res van die Bokke se toer nie.
Well done Ierland
Groetnis
Riaan
Well done Ierland
Groetnis
Riaan
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Ierland vs All Blacks
Wel gedaan Ierland! Enige iemand kan op die dag die AB klop. Gelukkig het my oupa grootjie van Ierland af gekom na Southern Rhodesia, dus kan ek met trots Ierland ondersteun

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
