Onderste plaat en magasyn kas vir Sako L59 aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Onderste plaat en magasyn kas vir Sako L59 aksie

Post by Frikjordaan »

Sal baie waardeer as iemand dalk kan laat weet waar ek sulke Sako onderdele kan kry.
Die aksie is volledig met Grendel maar die onderste dele is weg
Dankie
frik
Post Reply