Bullet puller

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Bullet puller

Post by Chevvy SS »

Ek is in die mark vir een en het gekyk na die Hornady Lock and Load en die RCBS. Hulle werk op heel verskillende maniere. Ek sien op YouTube manne klem 'n koeël met 'n "vice grip" vas en laat sak die ram- dan is hulle vreeslik selfvoldaan!

Ek het ook al koeëls gesien wat getrek is wat lelike krapmerke het en wat my glad nie aanstaan nie. Wat beveel julle aan asb?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bullet puller

Post by tripodmvr »

Instede van 'n vice grip is daar "tange" wat die koeël trek sonder om dit te beskadig - Sudami X ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bullet puller

Post by Jacquesb »

Mauritz se "Perfect Bullet Puller"
Baie gelukkig met myne.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Bullet puller

Post by Jean Marais »

Ek het die RCBS tipe. Werk uitstekend. Net nogal duur, en hulle is nogal skaars ook.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Bullet puller

Post by blaser »

Mauritz sin is uitstekend en bekostigbaar
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bullet puller

Post by tripodmvr »

blaser wrote:Mauritz sin is uitstekend en bekostigbaar
Waar beskikbaar ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Bullet puller

Post by ruaanb »

mamba reloading
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Bullet puller

Post by blaser »

nee die oubaas maak die pullers by sy huis in pta noord koop direk sy tel no is 0844613421
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bullet puller

Post by tripodmvr »

Dankie Blaser. Was daar nie al fotos op van die apparaat nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Bullet puller

Post by Ashley »

http://www.perfectbulletpuller.co.za/

Ek het vir Mauritz ook al n lui gegee, sy puller lyk baie goed en eenvoudig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Bullet puller

Post by andre007 »

tripodmvr wrote:Dankie Blaser. Was daar nie al fotos op van die apparaat nie?
http://www.mamba-reloading.co.za/Perfec ... ebblad.pdf
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bullet puller

Post by tripodmvr »

Hier is 'n tangtipe wat ek in gedagte gehad het. Is daar nie plaaslik so model beskikbaar nie?

http://grip-n-pull.com/p/standard-rifle ... let-puller
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bullet puller

Post by Chevvy SS »

Dankie manne. Ek het toe by Mauritz bestel.

Ek kon my ore nie glo toe hy sê hy stuur die pakkie per koerier met die rekening ingesluit en dat ek die oorplasing eers doen as ek die pakkie ontvang het nie. In die tyd waarin ons tans lewe is dit ongehoord en ek hoop nie mense het hom al ingedoen nie..
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bullet puller

Post by tripodmvr »

Daar is 'n ander verskaffer wat dit al met my gedoen het toe ek koeëls bestel het. Sy woorde aan my was dat jagters en skieters eerbare mense is en hy nog nie ingeloop is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Bullet puller

Post by Jean Marais »

tripodmvr wrote:Hier is 'n tangtipe wat ek in gedagte gehad het. Is daar nie plaaslik so model beskikbaar nie?

http://grip-n-pull.com/p/standard-rifle ... let-puller
Marius, 'n maat van my het een van hulle. Hy's gladnie beïdruk nie. Beskadig die koeëls.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Bullet puller

Post by blaser »

s @o verkoop daai tang tipe nou op spesial
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bullet puller

Post by Chevvy SS »

Ek het toe gister my Perfect Bullet Puller van Mauritz gekry en is baie tevrede. Dit het die koeëls, sonder enige merke, getrek. Die koeëls het baie styf gesit en ek het my byna vrek gekap met die kinetiese hamer, met baie min sukses.

Ek sal hierdie produk ten sterkste aanbeveel.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Bullet puller

Post by LUAN »

Chevvy SS wrote:Ek het toe gister my Perfect Bullet Puller van Mauritz gekry en is baie tevrede. Dit het die koeëls, sonder enige merke, getrek. Die koeëls het baie styf gesit en ek het my byna vrek gekap met die kinetiese hamer, met baie min sukses.

Ek sal hierdie produk ten sterkste aanbeveel.
Hoeveel prys hy met n collet?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bullet puller

Post by Chevvy SS »

Luan, ek het met drie collets ingesluit gekoop en is nie seker wat elk kos nie. Die puller self was redelik goedkoop in verhouding tot die totale pakkie as ek reg onthou.Wat egter lekker is, is hoe maklik dit werk en die feit dat die koeëls geen merkie het nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bullet puller

Post by Gawie(13mm) »

Ag nee hel man.Nou weet ons nog steeds nie hieveel die ding kos nie. ::)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Bullet puller

Post by Heinz Petersen »

Het met Mauritz gepraat.
Posgeld R100
Collet met holder R360
Eksra collet R220
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bullet puller

Post by Gawie(13mm) »

Dankie Heinz!
Chevvy is op die dopstelsel. Dit is Vrydag en hy trek al by sy tweede papsak. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
CorneA
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Sun May 17, 2015 3:54 pm

Re: Bullet puller

Post by CorneA »

+1 vir Mauritz se bullet puller. Werk soos n plastiese chirurg met my 270 punte. Lekkerrr om nie n hammer rond te swaai nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink 2 keer, doen 1 keer
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Perfect Bullet puller by Mauritz

Post by Sean3006 »

Good evening
I need to order another collet for my bullet puller.
Is there anyone else in Northern Suburbs of CPT that needs one? Perhaps we can share the courier cost?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
Post Reply