Nosler have announced their latest cartridge, being the 33 Nosler.
"The 33 Nosler is capable of propelling a 225gr AccuBond at 3025 fps and the brand new 265gr AccuBond Long Range at 2775 fps. That’s 275 fps faster and 20% more energy than the 338 Winchester Magnum using the same length action and 25fps faster than the 338 Lapua Magnum at the muzzle while burning 18% less powder."
http://www.nosler.com/blog/news-and-art ... -33-nosler
I think the 18% less powder than a 338 Lapua is quite impressive, while providing similar performance.
Time will tell how accurate their claims are. Not sure if our local powders will be able to get the most out of the cartridge though.
http://www.33nosler.com
33 Nosler
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 33 Nosler
Badger
n Baie goeie rondte en een wat Suid Afrikaanse skuts verseker kan oorweeg. Hy sal goed met ons poeiers ook werk(S365 en S385). Dit is basies dieselfde ontwerp as die 330 Dakota, maar met n 35 grade skouer instede van die Dakota se 30 grade. So hy behoort so raps meer dopkapasiteit he. Dit is n goeie dopsontwerp, ek is net bekommerd dat jy met n 85-86mm maks TPL(om in te pas in n standaard aksie) nie heeltemal die volle potensiaal van die rondte gaan realiseer nie. n Aksie en keel ontwerp wat jou gaan toelaat om n TPL van 91-92mm gaan hardloop sal idiaal wees.
Die Nosler gewere is ook van goeie vakmanskap en die basis is tot baie toe in staat sou jy wou opgradeer. So als en als glad nie n slegte keuse nie.
Groetnis
Wouter