Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Hein (Haan) »

Manne ek is opsoek na n goeie tweedaanse Leupold VX3 4.5-14x50 verkieslik die een met die 30mm buis.
Sien S&O het voorraad maar daai prys regverdig nie die scope in my oe nie.
Laat weet asb as daar so ene oor julle pad kom of in jou pad is ;)
Groete
Hein


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Mellies »

Hein ek het dalk een vir jou!

Laat weet jou more deur die dag.

Met n vleisie...
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Hein (Haan) »

Dankie Melville wardeer


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Hein (Haan) »

As nog iemand so outjie het laat weet maar asb


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Re: Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Louis Nel »

Ek stel belang om my teleskoop dalk te verkoop. Gee my n lui op 082 782 74 45. Groete Louis
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Gesoek - Leupold VX3 4.5-14x50

Post by Jan-Hendrik »

Louis Nel wrote:Ek stel belang om my teleskoop dalk te verkoop. Gee my n lui op 082 782 74 45. Groete Louis
Dagse. Ek is ook opsoek na so n teleskoop of een met n 56 mm bell voor vir n pel

Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
JAN-HENDRIK
Post Reply