Nuwe lid
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Nuwe lid
Goeie naand manne. Eks Bertus van Swellendam area en is al rukkie lid hier en het al baie geleer by julle klomp kundige manne. Ek geniet jag en teiken skiet. Ek skiet Howa 308, Sabattib CTS haelgeweer en so 3 weke terug lisensie gekry vir Howa varmint s/s in .204 Ruger.
Ek sien uit om bietjie met julle manne inligting te deel.
Ek sien uit om bietjie met julle manne inligting te deel.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom met jou Howa 308.
Geniet al die stories en waarhede!
Geniet al die stories en waarhede!
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Bertus. Ek skiet ook met n Howa 308. lekker geweer.
Mooi loop
Mooi loop
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 991
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Bertus, jy sal dit baie geniet hier en goeie raad. Daai .204 is net die medisyne vir die klomp makoue hier. Groete
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe lid
Yes, welkom Bertus.
Kriek
Kriek
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Nuwe lid
Baie dankie aan almal. Shottie wie is jy? Ek sien jy kom ook van hier af. Ja het al paar makou geklap
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Great geweer daardie Bertus. Welkom op die forum
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble

