Jag - vinnig skiet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Jag - vinnig skiet
Hierdie skut het 'n uitsonderlike gawe met wild wat beweeg. Let ook op watter kaliber hy gebruik!!!!!!
https://youtu.be/FHpuFQeX40E?t=232
https://youtu.be/FHpuFQeX40E?t=232
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Hys een of ander Prins daar as ek dit nie mis het nie, dink al wat hy doen is varke skiet da op sy grond maar dis baie goed gedoen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Dis baie goed gedoen. daai skut ken sy geweer.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag - vinnig skiet
Ek dien hy gebruik 2 kalibers as jy na opening sekondes kyk.
7x64 en 300wm.
7x64 en 300wm.
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Jag - vinnig skiet
Hy doen dit seker gereeld en kan baie oefen. Nogtans uitstekend. Sou dink hy sou 'n Blaser of Strasser met die 'straight throw' aksies gebruik het vir vinniger oorhaal.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Ek sien daar is baie ouens wat in die comments droom dat hy 'n 270 gebruik. Jammer manne dis 'n 7x64 en 'n 300WM.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Dis definitief nie sy eerste keer nie!!! Wat is daai kort teleskopie (sight) wat hy op die een geweer het?
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Die mannetjie skiet lekker. Ek dink sy ontie het n lekker briekmerk gehad toe daai beer weggeloop het. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag - vinnig skiet
aimpoint sight wat hy gebruik
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Dankie Ruaan.ruaanb wrote:aimpoint sight wat hy gebruik
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Ek het ses maande met hom gesukkel voordat hy dit kon bemneester! 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Boersonderroer wrote:Ek sien daar is baie ouens wat in die comments droom dat hy 'n 270 gebruik. Jammer manne dis 'n 7x64 en 'n 300WM.
Ongelukkig DROOM die ouens nie, hy gebruik ook 'n 270 kyk die Foto, gaan kyk WildBoar Fever 4 hy gebruik RWS H mantel ammo, Partymaal weet die ouens bietjie meer as jy.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Jag - vinnig skiet
Se hulle Flip, se hulle.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Jag - vinnig skiet
Sommer net 'n stukkie inligting. Ek het in Meimaand hierdie jaar op hierdie prins Frans Albrecht se grond in Duitsland gejag saam met Swarovski. Ons het hom ontmoet en hy het ook vir ons so 'n bietjie skietafrigting in 'n skietsentrum gegee. Ek het 4 reebokke op Frans Albrecht se grond gejag en ons het in hulle ou kasteel in die dorp Oettingen gebly. Hy is 'n baie aangename man wat ook al Suid-Afrika besoek het en hier springbokke uitgedun het (in die hardloop). Ons het seker goed 90 minute een middag gesels waar ons 'n tafel gedeel het tydens ons besoek aan die skietsentrum.
Mooi loop
Mooi loop
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag - vinnig skiet
Is dit nou nodig om ons so jaloers te maak!Koos Barnard wrote:Sommer net 'n stukkie inligting. Ek het in Meimaand hierdie jaar op hierdie prins Frans Albrecht se grond in Duitsland gejag saam met Swarovski. Ons het hom ontmoet en hy het ook vir ons so 'n bietjie skietafrigting in 'n skietsentrum gegee. Ek het 4 reebokke op Frans Albrecht se grond gejag en ons het in hulle ou kasteel in die dorp Oettingen gebly. Hy is 'n baie aangename man wat ook al Suid-Afrika besoek het en hier springbokke uitgedun het (in die hardloop). Ons het seker goed 90 minute een middag gesels waar ons 'n tafel gedeel het tydens ons besoek aan die skietsentrum.
Mooi loop
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Jag - vinnig skiet
Ek wonder of hy nie maar net daai 270 doppe gefire form het met die 7x64 nie..
Ek het niks gesien opstaan of heeltemal stukkend geskiet nie.
Ek het niks gesien opstaan of heeltemal stukkend geskiet nie.
