34mm ringe - waar om te kooo
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
34mm ringe - waar om te kooo
Goeie more, so bietjie begin soek vir 34mm ringe maar eina die pryse lyk bietjie rof. NF ringe waarin ek belang stel is noord van R5k.
Enige voorstelle vir ander goeie ringe in dieselde klas?
Enige voorstelle vir ander goeie ringe in dieselde klas?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Goeie dag!
Ek het 'n stel meduim hoogte Lynx ringe beskikbaar.
R1000.00 + posgeld vir koper.
Groetnis
Ek het 'n stel meduim hoogte Lynx ringe beskikbaar.
R1000.00 + posgeld vir koper.
Groetnis
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
http://www.lynx.co.za/catalog/mounts-rings/warne/
Ek is baie happy met warne
Het warne 34mm op my xtr
Ek is baie happy met warne
Het warne 34mm op my xtr
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Gideon
Stuur bietjie foto van daai 34mm ringe na 0833787482
ek is in die mark vir n stel vir my 338 LM sako.
Tienie
Stuur bietjie foto van daai 34mm ringe na 0833787482
ek is in die mark vir n stel vir my 338 LM sako.
Tienie
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Dankie het gaan kyk maar sien dit is medium ringe. Vergeet om te noem dat ek high nodig het.Capt. Oblivious wrote:Hoor by Jan of hy nie nog daai stel het nie
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=52371
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Kontak my gerus op 084 58 700 58. Ek het Sustac ringe vir R1600 en dan ook JDP TAC ringe vir R3000. Die Sustac ringe is Staal ringe, sodra ek hul van die vervaardiger kry, "finish" ek hul oor met Guncoat.
Die JDP TAC ringe is die ringe met die kleinste moontlike toleransies beskikbaar. Hulle is CNC manufactured en is van Aluminium met Stainless Steel "thread inserts" en skroefies.
Ek stuur graag foto's aan per whatsapp.
Groete
Douw
Die JDP TAC ringe is die ringe met die kleinste moontlike toleransies beskikbaar. Hulle is CNC manufactured en is van Aluminium met Stainless Steel "thread inserts" en skroefies.
Ek stuur graag foto's aan per whatsapp.
Groete
Douw
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Watter hoogte benodig jy? (gemeet van middel van teleskoop tot waar die ring bo-op die Picatinny rus)
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Hi Douw, ek het getoets met n vriend se ringe en medium is te laag. Met 1.125" high ringe van NF is die spasie net genoeg om nog die doppe weer op te kry.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Stem. Ek het 'n stel Warne Ringe (High Mounts) gekry so maand terug vir die nuwe Lynx 5-30X wat mooi gewerk het. Het nou die scope geruil na ander geweer en nou is die passing effe hoog.... Sal moet 'n stel Medium's kryF.L.A.S.H wrote:http://www.lynx.co.za/catalog/mounts-rings/warne/
Ek is baie happy met warne
Het warne 34mm op my xtr
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Die Staal ringe wat ek het sal vir jou hoogte werk..
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Hi dankie almal. Reggekom met n stel NF superlight ringe 2de hands.
