RCBS Chargemaster probleem!
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
RCBS Chargemaster probleem!
Naand manne, eks is n kaalkop outjie wat al lank hier rondhang maar nie eintlik post nie. Bly op Calvinia in die noordkaap en ek vrek oor skiet.
Maar vandag kom ek bietjie vroeer huistoe om te begin laai vir ons Boesmanland klub se jaarlikse valplaatskiet en wragtag die chargemaster wil nie aansit nie.
Ek meen die skerm kom nie eers aan nie. Het die powersupply se piepie met die voltmeter getoets en die lesing is basies 15V. Al se dit op die sticker 10V 1000mA.
Het enige iemand raad??? Ek is al so gewoond aan hom ek sal swaar teruggaan na my balanseerskaal.
Het hom in Feb 2016 by Safari & Outdoor Stellenbosch gekoop. By the way Neels en Jacques daar se die invoerder, Formalito, het niks in die land nie, eers einde Desember of Januarie volgende jaar. Sug.
Nou sal ek seker agterkom hoe goed Safari se After sales service is...
Enige raad sal waardeer word.
Sent from my iPad using Tapatalk

Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Daai CM moet nog onder waarborg wees. Indien SO hom nie vervang nie kan hulle ten minste vir jou n leen CM gee terwyl joune in die US gaan draai.
Hou ons op hoogte.
Met n vleisie...
Hou ons op hoogte.
Met n vleisie...
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Sal julle op hoogte hou, wat sad is, is dat ek juis die beste van die beste wou koop sodat ek nie sulke moeilikheid hoef te he nie...
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Sorry Jurgen!! Hy is onder waarborg so ek flippen hoop hulle vervang hom.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: RCBS Chargemaster probleem!
2de opsie asbJurgen Visser wrote:ek sal hom as stukkend oorkoop by jou as hulle hom nie gaan vervang nie

- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
HJVisagie wrote:Sorry Jurgen!! Hy is onder waarborg so ek flippen hoop hulle vervang hom.
Sent from my iPad using Tapatalk
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Ok tyd vir 'n Update,
Neels by Safari ontvang toe vandag daai chargemaster... en wragtag hy se toe hy hom inplug toe werk alles 100%. WTF! Nou voel ek super onnosel.
Dalk wou hy net 'n bietjie geskud het op die koerier. Neels stuur wel vir my 'n nuwe power supply saam vir ingeval. So ja nou hoop ek nie die ding breek oor 6 maande as hy nie meer onder waarborg is nie. Neels het darem gese hy maak 'n nota daar as daar dalk so iets gebeur.
Ek moet se ek kan nogal vir Neels Booyens aanbeveel by Safari in Stellies. Hy help my altyd baie nice.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Toets die Eskom spanning daar by julle. Moontlik is lae spanning die probleem.HJVisagie wrote:Ok tyd vir 'n Update,
Neels by Safari ontvang toe vandag daai chargemaster... en wragtag hy se toe hy hom inplug toe werk alles 100%. WTF! Nou voel ek super onnosel.
Dalk wou hy net 'n bietjie geskud het op die koerier. Neels stuur wel vir my 'n nuwe power supply saam vir ingeval. So ja nou hoop ek nie die ding breek oor 6 maande as hy nie meer onder waarborg is nie. Neels het darem gese hy maak 'n nota daar as daar dalk so iets gebeur.
Ek moet se ek kan nogal vir Neels Booyens aanbeveel by Safari in Stellies. Hy help my altyd baie nice.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Dankie Tripod, Ek gaan defenetief. Dalk sommer 'n UPS opsit of iets.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Mens gemaak.......mens feilbaarHJVisagie wrote:Sal julle op hoogte hou, wat sad is, is dat ek juis die beste van die beste wou koop sodat ek nie sulke moeilikheid hoef te he nie...
Sent from my iPad using Tapatalk
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
HJ EK WOU NOU NET AANBIED OM VIR JOU PITTE TE LAAI, MAAR IS NET BANG JY WEN DIE KOMPETISIE MET MY PATRONE

-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: RCBS Chargemaster probleem!
Lol De Wit netnou skop,ek jou gat
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk