Frik du Preez is Woensdag oggend deur n joernalis gevra wat dink hy sou sy Sprinbokke van 1968 teen
die huidige span vermag het?
"Ons sou hulle met minstens 10 punte geklop het!" was sy antwoord.
"Is dit al?" wou die joernalis verbaas weet.
"Ja, maar onthou daar is nog net 9 van ons oor, ons is nou al almal in ons sewentigs, en in ons dae
het 'n drie net 3 punte getel"
Frik du Preez
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Frik du Preez
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Frik du Preez
Baie naby aan feite - hierdie een
- PietWessie
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm
Re: Frik du Preez
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... 
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Frik du Preez
Ai, as dit nie so snaaks was nie, is dit eintlik hartseer.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Frik du Preez
Ek moet maar Rugby boycot. Dit sal die seer en vernedering wegvat.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.