Mense dit is al baie op die forum bespreek, maar ek het nou 'n klein probleem.
Ek wil nog 'n pistool bekom, daarvoor benodig ek toegewyde sportskut status.
Ek het egter nou Upington toe getrek, en hier sopas uitgevind hier is nie 'n skietbaan nie!
Nou hoe kan ek toegewyde status bekom en behou Hier in die dorre wereld?. Ek soek hulp van die mense in die NK omgewing, wat doen julle? ek wil ook aansluit by die NSA of SAJWBV vir toegewyde sportskut status, ek het reeds Toegewyde jag wat ek sekerlik weer sal kan oordra na die volgende vereniging.
Ek het gehop ek kan 2 handwapens he met toegewyde jag en geleentheids sportskiet, maar klink my nie dit gaan kan werk nie!
Hoe maak ek?
Dankie!
Toegewyde sportskut status
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Toegewyde sportskut status
Hi Alecjohnson.
Bel bietjie vir Jan Burger.
082 4een4 8nul8een
Hy is die voorsitter van Kgalagadi tak in Upington.
Miskien kan hy jou help
Bel bietjie vir Jan Burger.
082 4een4 8nul8een
Hy is die voorsitter van Kgalagadi tak in Upington.
Miskien kan hy jou help
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Toegewyde sportskut status
Wonderlik dit help klaar!