Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.

Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!Eduard Venter wrote:Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit springPWV wrote:Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!Eduard Venter wrote:Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Gelukkig vir jou is hier baie manne van van die probleem diere kan ontslae raak...Eduard Venter wrote:Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit springPWV wrote:Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!Eduard Venter wrote: Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Volgende naweek is ek daai iemand. Gaan agter 'n probleem eland bul aan wat die draad patrolleer.dehacked wrote:Gelukkig vir jou is hier baie manne van van die probleem diere kan ontslae raak...Eduard Venter wrote:Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit springPWV wrote: Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!
Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Man oom PW, ek wens ek kon die bul sommer gou van die bakkie af skiet maar hys bietjie wild!PWV wrote:Eduard, laat weet as jy bang is om alleen te gaan!!

(hijack ek ook). Ek het 'n geweer wat vêêêr kan skiet as jy op 'n bakkie staan!Eduard Venter wrote:Man oom PW, ek wens ek kon die bul sommer gou van die bakkie af skiet maar hys bietjie wild!PWV wrote:Eduard, laat weet as jy bang is om alleen te gaan!!
(Klaar gehighjack jammer)