Spring 'n eland draad??

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by Eduard Venter »

6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.
Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by PWV »

Eduard Venter wrote:
6mmMusgrave wrote:Hi oom ek nie seker maar die gewone wildheining hoogte.
Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by Eduard Venter »

PWV wrote:

Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit spring

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Spring 'n eland draad??

Post by dehacked »

Eduard Venter wrote:
PWV wrote:
Eduard Venter wrote: Gewoonlik 2.4m, soms bietjie laer maar selde hoër as dit

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!
Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit spring

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Gelukkig vir jou is hier baie manne van van die probleem diere kan ontslae raak...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by Eduard Venter »

dehacked wrote:
Eduard Venter wrote:
PWV wrote: Ek dink op 2,4 sal hy die dwarslat afspring!!
Partykeer moet ons die 2.4m ysterpale vervang soos die elande dit spring

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Gelukkig vir jou is hier baie manne van van die probleem diere kan ontslae raak...
Volgende naweek is ek daai iemand. Gaan agter 'n probleem eland bul aan wat die draad patrolleer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by PWV »

Eduard, laat weet as jy bang is om alleen te gaan!! ++>:
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by Eduard Venter »

PWV wrote:Eduard, laat weet as jy bang is om alleen te gaan!! ++>:
Man oom PW, ek wens ek kon die bul sommer gou van die bakkie af skiet maar hys bietjie wild!

(Klaar gehighjack jammer)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Spring 'n eland draad??

Post by PWV »

Eduard Venter wrote:
PWV wrote:Eduard, laat weet as jy bang is om alleen te gaan!! ++>:
Man oom PW, ek wens ek kon die bul sommer gou van die bakkie af skiet maar hys bietjie wild!

(Klaar gehighjack jammer)
(hijack ek ook). Ek het 'n geweer wat vêêêr kan skiet as jy op 'n bakkie staan!
Post Reply