nx3 laser

Post Reply
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

nx3 laser

Post by mossie »

Naand
Het die manne al gejag met die nuwe laser liggie wat die groen lig maak?Die vervaardiger maak aanspraak dat dit die dier effektief sal verlig, maar gaan jy kans kry om te skiet of gaan alles hardloop dat dit klap om weg te kom van die vreemde groen skynsel?

MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: nx3 laser

Post by Francois Marais »

Mossie

Die ding is al hier bespreek, search "groen laser flits"

Toemaar, lees sommer hier.........

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=6

Mooi loop
Francois

Da was een geadverteer onder ad's vir lede ook.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Leatherhead
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Mar 30, 2011 7:45 pm

Re: nx3 laser

Post by Leatherhead »

Kyk op die net vir die ND3 op    www.lasergenetics.com/nd3-laser-designator.aspx
Daars nou 'n mooi lig !
Jackal are endangered in SA .............. Especially on my farm by ME !!
Post Reply