Met watse geweer dryf die man?

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Met watse geweer dryf die man?

Post by FHM »

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by Jakkels 223 »

As ek n skoot in die donker moet wat, lyk dit na n Ruger, moontlilk die 375Ruger
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by ruaanb »

Lyk soos die Alaskan model net jammer oor die demper
Bushpig7
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by Bushpig7 »

Ek stem ook vir Ruger Alaskan
Vir n 375 Ruger het klein manne n KD nodig. N ou moet recoil fiks wees om hom goed te skiet.
Franc
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Dec 08, 2014 8:33 am

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by Franc »

In die video se beskrywing:
The rifle was a Ruger Guide Gun chambered in .375 Ruger firing 270gr Barnes bullets.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by FHM »

Dankie manne
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by JohanvB »

Nope dis nie die Alaskan nie..ek het die Alaskan, dis of die Ruger Predator, of die Ruger Guide Gun..
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by Wouter Roets »

Ruger Guide Gun
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Met watse geweer dryf die man?

Post by FHM »

Dankie manne.
Hier is oor die geweer as iemand meer wil lees.
http://www.ruger.com/products/guideGun/models.html
Ruger-Guide-Gun_001.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply