Haelgeweer Herlaai

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Haelgeweer Herlaai

Post by boepensie »

Middag

Ek is opzoek na 'n haelgeweer herlaai sisteem. Verkieslik een van die volgende make:

Hornday, MEC, Dillon.

Ooh verkieslik 'n "single stage press" mar ek sal look kyk na 'n "progressive press".

Hoop iemand kan help, dankte manne!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Haelgeweer Herlaai

Post by blaser »

ek het vir jou n spolar gold
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Haelgeweer Herlaai

Post by boepensie »

PM gestuur.

Steeds opsoek na die bogenoemde sisteme.
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Haelgeweer Herlaai

Post by boepensie »

Steeds op soek na 'n herlaai stel.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Haelgeweer Herlaai

Post by LongWolf »

Bel NSN in Dykor weg Pretoria
Of dalk
VLT ook in Pretoria.
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Haelgeweer Herlaai

Post by boepensie »

Dankie, sal so maak sodra ek terug is in die land.
Post Reply