Goeie naand, ek sit met 'n probleem op 'n Vortex Diamondback wat ek 'n paar jaar terug van Kanada af laat inkom het, kan iemand help met die kontak besonderhede van die Vortex invoerders/agente/verspreiders, glo nie die plaaslike handelaars sal graag betrokke wil raak by scope wat nie by hulle gekoop is nie.
Groete
Louis
Vortex invoerders/agente
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vortex invoerders/agente
vat 'n kans en gaan na safari toe
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Vortex invoerders/agente
Whylo.co.za
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Vortex invoerders/agente
Probeer ook EuroOptic Africa http://www.euroopticafrica.co.za
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Vortex invoerders/agente
Baie dankie, was by Safari, klink my Whylo dis die regte plek.
-
gt40
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Sep 21, 2016 5:27 am
Re: Vortex invoerders/agente
Whylo is die agente. Vortex moet jou help maak nie saak waar scope gekoop is nie. Dit is vortex se vip waarborg aan sy kliente.