Wanneer het swak oë die grootste nadeel wanneer deur n teleskoop gekyk word, as jy nie kan vêr sien nie, of as jy nie kan naby sien nie?
Groete
Swak oë en teleskoop
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swak oë en teleskoop
Ek sukkel met versien, maar met n scope is ek 100%
Dus moet die manne wat nie naby kan sien nie kom vertel.
Dus moet die manne wat nie naby kan sien nie kom vertel.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Swak oë en teleskoop
Nie kan naby sien. Dan sukkel jy om die geweer raak te sienmuishond wrote:Wanneer het swak oë die grootste nadeel wanneer deur n teleskoop gekyk word, as jy nie kan vêr sien nie, of as jy nie kan naby sien nie?
Groete
As jy nou teiken skiet praat help dit seker as jy goed genoeg kan sien om te weet waar die teiken is. Maar die res word deur die optiese vermoë van die teleskoop bepaal. Min ouens sien 6mm gate op >200m+
Vir jag moet mens maar 20/20 visie hê, met of sonder die bril.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Swak oë en teleskoop
Ek kan met of sonder my kontak lense skiet dit maak nie n verskil nie maar as ek nou my bril dra verander die poi.FHM wrote:Ek sukkel met versien, maar met n scope is ek 100%
Dus moet die manne wat nie naby kan sien nie kom vertel.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Swak oë en teleskoop
Ek si nou weer en dink. Hierdie is baie soos as jy met 'n lang lens en kamera op die strand sit. Jy sien in die verte 'n wasige beeld van 'n helder pienk bikini in die golwe, deur die lens lyk dit goed, maar jy sien nie mooi op die kamera skerm nie
As jy nou weens jou swak sig oor die anker pen van die Gazebo val en jy met jou gesig op die bikini lyf val dan het jou mos vol 34C visie.
Wat ek wil sê is koop goeie glas!
Wat ek wil sê is koop goeie glas!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swak oë en teleskoop
Presies Carl, anders hoe gaan jy nou weet jy moet help as jy nie kan sien daar moet beslis gehelp word nie? Oe / verkyker / skoop...kry die beste glas wat jy kan manne!Carl wrote:Ek si nou weer en dink. Hierdie is baie soos as jy met 'n lang lens en kamera op die strand sit. Jy sien in die verte 'n wasige beeld van 'n helder pienk bikini in die golwe, deur die lens lyk dit goed, maar jy sien nie mooi op die kamera skerm nieAs jy nou weens jou swak sig oor die anker pen van die Gazebo val en jy met jou gesig op die bikini lyf val dan het jou mos vol 34C visie.
Wat ek wil sê is koop goeie glas!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Swak oë en teleskoop
Dankie manne......Ek waardeer.
Groete
Groete
