.22 skyfskiet baadjie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Murray
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am

.22 skyfskiet baadjie

Post by Murray »

Jis
Weet iemand dalk wie nog van daai baadjies maak wat mens gebruik om die band aan vas te sit vir .22 skiet?
Ek is ook op soek na Eley tenex of RWS patrone vir 'n redelike prys.
Verkieslik in die Weskaap of Vrystaat.

Baie dankie
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: .22 skyfskiet baadjie

Post by Jaco V »

My ou maat, nou soek jy vir hoender tanne..... ++>:
Ons almal wag vir decent ammo om te land.
Ons almal bring maar die skietklere in van oorsee af, maar Martin Senore van Eagle Eye Shooting mag jou dalk kan help met 'n baadjie. Google Eagle Eye dan sal jy sy nommer kry.
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Murray
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am

Re: .22 skyfskiet baadjie

Post by Murray »

Jis Jaco. Dankie sal hom bel. Het een keer daar by sy elektroniese baan geskiet. Dit was nogals 'n ondervinding. Ek het destyds vir my 'n baadjie in Bloemfontein laat maak. Hy het ongelukkig so bietjie om die maag gekrimp.
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: .22 skyfskiet baadjie

Post by JTM »

Tannie Dessie hier van die Kaap maak skietbaadjies. Probeer haar ook. 0217831429
Last edited by JTM on Wed Sep 21, 2016 7:55 am, edited 1 time in total.
Jannie Welman
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .22 skyfskiet baadjie

Post by FHM »

Murray,
as jy n geleentheid het vanaf NAM na RSA, kan jy kyk in Windhoek vir Elley Tennex
Rosenthalls / Ahrens Guns / Safari Guns / Outdoor Warehouse.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Murray
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am

Re: .22 skyfskiet baadjie

Post by Murray »

Dankie manne
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Post Reply