Ek wonder oor 'n ding wat my nou al 'n geringe tyd pla. Ek het hierdie artikel gelees http://rifleshooter.com/2016/02/6-5-cre ... creedmoor/
en begin dink aan 'n moontlike projek vir die toekoms. Ek wil 'n ligte geweer he om in die berge in te voeter. As ek die loop so by die 20" duim kan kry sal dit nogal lekker wees , maar ek is bekommerd oor of ek nie akkuraatheid gaan verloor nie. Die grootte van kaliber sal of 7mm of 6.5mm wees. My vraag is sal 'n kort dop kaliber soos 'n 7WSM beter vaar in 'n kort loop as 'n langer dop kaliber soos 'n 280 of 7x64 of 'n 6.5x47 Lapua teenoor 'n 6.5x55 Swede. Ek praat nou nie net van spoed nie maar ook akkuraatheid. In die artikel gebruik hulle 'n bull barrel, ek sal graag wil weet wat die resultate is in 'n dun loop. Maksimum afstand sal so 400m wees.
Hoop hier is iemand wat al dit beproef het en regte wereld se ondervinding hiermee op gedoen het.
Loop lengte impak op kaliber
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Loop lengte impak op kaliber
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop lengte impak op kaliber
Jis hoe verloor jy akuraatheid as jy jou loop korter maak? Al wat kan gebeur is jy gaan dalk n ander kruit moet gebruik om 100% ontbranding te kry in die korter loop. Natuurlik gaan jy nie uit n 20" loop veilig die spoed kan maak wat jy uit n 30" loop kan maak nie maar ek kan vir die lewe nie sien hoe n korter loop jou akuraatheid kan beinvloed nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Loop lengte impak op kaliber
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop lengte impak op kaliber
Mees akuraatste "gewere" op die aardbol
http://accurateshooter.net/Blog/visalrail02.jpg
Almal 20-24" lope.
As jy n geweer het met n 26" loop wat met lading X half duim op 100m skiet en jy vat daai geweer en jy sny sy loop na 18" toe en jy skiet daai selfde lading X is die kans baie groot dat jy nie weer half duim gaan skiet nie, daar is altyd n kans dat jy gelukkig is en weer op n node val en alles gaan maar net aan soos met die 26" loop maar as dit nie doen nie is al wat jy moet doen weer jou lading corny en net aan pas vir n node op die 18" loop en hy SAL weer so goed skiet as hy nie beter skiet nie. Met die korter loop gaan jy dalk net na n vinniger kruit moet kyk om seker te maak jy kry 100% ontbranding anders gaan jy ook sukkel maar daar is geen akuraatheid nadeel op n korter loop nie, indeendeel ek verkies n korter loop.
http://accurateshooter.net/Blog/visalrail02.jpg
Almal 20-24" lope.
As jy n geweer het met n 26" loop wat met lading X half duim op 100m skiet en jy vat daai geweer en jy sny sy loop na 18" toe en jy skiet daai selfde lading X is die kans baie groot dat jy nie weer half duim gaan skiet nie, daar is altyd n kans dat jy gelukkig is en weer op n node val en alles gaan maar net aan soos met die 26" loop maar as dit nie doen nie is al wat jy moet doen weer jou lading corny en net aan pas vir n node op die 18" loop en hy SAL weer so goed skiet as hy nie beter skiet nie. Met die korter loop gaan jy dalk net na n vinniger kruit moet kyk om seker te maak jy kry 100% ontbranding anders gaan jy ook sukkel maar daar is geen akuraatheid nadeel op n korter loop nie, indeendeel ek verkies n korter loop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Loop lengte impak op kaliber
Dankie dit klink na goeie nuus.
Ek het ook hier dieselfde gelees http://www.thetruthaboutguns.com/2013/1 ... -accuracy/
maar al die toetse wat die ouens gedoen het was met match bull barrels. Ek wil weet of iemand al iets soort gelyk met 'n dun loop gedoen het. En meer belangrik sal 'n kort duk dop kaliber beter vaar as 'n lang aksie kaliber in 'n korter loop? Daar moet seer sekerlik 'n afstand wees waar die loop net te kort is om effektief te wees. Ek sou dink recoil sal 'n groter rol begin speel hoe ligter die loop raak en daarmee gepaard 'n afname in akkuraatheid.