Beretta A300 Outlander

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Beretta A300 Outlander

Post by sako 30-06 »

Het enige iemand die haelgeweer of ondervinding met een?
Ek sien hy kom met 4 chokes.

Weet iemand dalk wat kos die geweer nuut en wie verkoop hulle?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Beretta A300 Outlander

Post by LongWolf »

Het by n pel gehoor hulle is klaarblyklik rondom R 30k
S&O of Twinbore.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Beretta A300 Outlander

Post by Gerhardu »

Waavoor wil jy die semi gebruik?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Beretta A300 Outlander

Post by sako 30-06 »

Gerhardu wrote:Waavoor wil jy die semi gebruik?
Duiwe skiet, bosvark jag en wie weet dalk sommer by die huis indien nodig.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Beretta A300 Outlander

Post by Gerhardu »

sako 30-06 wrote:
Gerhardu wrote:Waavoor wil jy die semi gebruik?
Duiwe skiet, bosvark jag en wie weet dalk sommer by die huis indien nodig.
As ek kan voorstel, kyk na n O/U. En as jy na die tyd regtig n semi soek dan kyk vir n tweede handse Beretta A300. Hulle is redelik vol op en goedkoop. Dis nou die ouer modele.
Post Reply