Ek is opsoek na n enkel sneller O&U haelgeweer Browning of Baretta as iemand van een weet.
Groete Vossie
O&U Haelgeweer +-R20000
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: O&U Haelgeweer +-R20000
Hi Vossie, stuur my n pm. Ek gaan dalk van my Beretta silver pigeon 1 ontslae raak. Hy staan net in die kluis. Ekt n Beretta 1301 wat nou ammo vreet.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: O&U Haelgeweer +-R20000
Marthinus stuur gou jou nr of bel my asb ek gaan nou na die ander roer kyk ma wil eers met jou praat
Groete vossie
Groete vossie
