Naand manne,
Ek is opsoek a 25mm hoë ringe om op Leupold basisse te pas. Ek sal ruil vir mediums (nuut) of oorkoop by wie ook al dit het.
Leupold 25mm hoë ringe
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Leupold 25mm hoë ringe
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Daar dink ek hoe grend die nuwe Hawke scopie op my 223 gaan lyk, maar nee. Die ringe wat ek het is so 3 na 4mm te laag. Lyk my ek sit met dieselfde probleem as jy Dewald.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Dewald,
Hoor by Senwes Bothaville. Daar is n hoop Leupold ringe wat hulle uitgooi teen baie skerp pryse!
Met n vleisie...
Hoor by Senwes Bothaville. Daar is n hoop Leupold ringe wat hulle uitgooi teen baie skerp pryse!
Met n vleisie...
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Jip. My mediums werk mooi op die FN 7x57, maar dan moet ek die visier uittik. Met nog 2,5mm is ek huistoe.
Dankie Mellies. Ek sal hulle môre bel.
Dankie Mellies. Ek sal hulle môre bel.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Dewald, ek het vir jou. Ek het twee stelle. Die voetstukke meet 12.5mm en 15.5mm. Laat weet watter stel jy soek dan pos ek vir jou.
My nommer is 082 556 7274.
My nommer is 082 556 7274.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Nogsteeds opsoek
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Dewald, die ringe wat ek het meet 6,9mm hoog en dit lyk my ek het so 12mm hoogte nodig. Ek sit 'n foto by van die ringe. Hopelik is daar iemand wat ons kan help.
Ek hijack nou by jou. Jy het eerste keuse as daar iets opduik.
Ek hijack nou by jou. Jy het eerste keuse as daar iets opduik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Oom Marius, ek het n stel by Andrew Tonkin gekry. Ek het vir Senwes gebel en wag vir Eddie daar om my re laat weet wat hulle het.
Sal dit hier kom post of n PM stuur.
Sal dit hier kom post of n PM stuur.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Dankie Dewald. Ek het sommer die hoë en ekstra hoë albei bestel. Hoo jy het ook reggekom en gaan 'n pakkie deur die pos kry. Teen daardie prys kon ek dit nie laat gaan nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leupold 25mm hoë ringe
Ja, ek het self nog n stel basisse gekoop. Ek soek nog n FN, verkieslik in .300H&H of 9,3x64 so ek wil solank reg wees as ek die unicorn raakloop.tripodmvr wrote:Dankie Dewald. Ek het sommer die hoë en ekstra hoë albei bestel. Hoo jy het ook reggekom en gaan 'n pakkie deur die pos kry. Teen daardie prys kon ek dit nie laat gaan nie.
Baie goeie diens by Eddie Morrison gekry. Dit was nice om met die ou te gesels, ek het destyds my eerste geweer by hom bestel toe hulle nog Tikka en Sako ingevoer het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44