Waar jag jy in die Kalahari?
- CorneA
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Sun May 17, 2015 3:54 pm
Waar jag jy in die Kalahari?
Ek wil vir ons familie n jag reel in die Julie 2017 skool vakansie. Ons is gewoonlik 6 of sewe jagters, maar ons vat ons gesinne saam, so ek is op soek na 'n plek wat werk vir vroue en kinders ook waar ongeveer 20 mense kan slaap. Is daar van julle manne wat my kan help asb?
Dink 2 keer, doen 1 keer