Mielie varke

Post Reply
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Mielie varke

Post by LeonS »

Middag

Is daar dalk een of 2 manne van Pta wat sou belangstel om more oggend te ry, en saterdag terugkom om te gaan kyk of ons paar mielie varke kan skiet? Plase is in Ventersdorp omgewing en ons sal in die bos moet kamp vir een aand.

PM my asb vir meer inligting?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mielie varke

Post by FHM »

Ek sal graag saamgaan Leon, dis net bietjie wyd! ;)

Kan nie glo daar is nie manne wat oor mekaar val vir die trippie nie!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

Jy is verseker bietjie ver!! ++>:
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Mielie varke

Post by Stephan86 »

Leon ek het more ongelukkig vergaderings heeldag wat ek moet bywoon. As jy weer in die toekoms so iets wil doen laat my gerus weet, ek sal baie graag saam gaan.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

Regso Stephan, ek is omtrent elke 2de week daar. As die mielies af is gaan ek
elke week!!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Mielie varke

Post by Riaan Kriel »

Leon ek is naby genoeg aan V"l"entersdorp..... Die naweek is egter bespreek vir Piet Breedt se skietkursus. Laat weet gerus as jy weer gaan.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Mielie varke

Post by Hein22 »

Ai, ek ry more oggend op verlof. Sou jou graag wou join.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Mielie varke

Post by kudu375 »

As ek kon was ek in soos gin, ai man, dit is net wat ek nodig het.
Court Schilbach
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Mielie varke

Post by Citfield »

Hello Leon. Is daar nog miskien geleentheid?

Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

Ek bly nou hier op die plaas....hoef nie meer van pta af te ry elke week ++>:
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Mielie varke

Post by Citfield »

Eish lekker. Is daar nog varke?

Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

Ja, hulle dwaal nog hier rond. 2 weke gelede n 58kg en 62.5kg karkas gewig
geskiet. Hulle is spek vet!!
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Mielie varke

Post by RUPERT »

Hi Leon

Jou n PM gestuur

Groete
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Mielie varke

Post by Viking »

Hi Leon,

Dankie vir die ope uitnodiging!

Ek wil net laat weet ek kan nie 'n vlug kry Ventersdorp toe nie - jy sal maar alleen moet jag :laugh:
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

++>: ++>: ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Mielie varke

Post by Capt. Yoda »

Leon as daai varke jou moeg maak kan ek n taakmag op die been bring om te kom help!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Mielie varke

Post by LeonS »

Ek het hul redelik onder beheer ++>:
Post Reply