VMax 87 grein
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
VMax 87 grein
Kan iemand my se wat die 87grein VMax aan 'n springbok doen in die .243 kaliber?
Last edited by Johan7 on Wed Sep 14, 2016 10:58 am, edited 2 times in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: VMax 87 grein
As jy kop skiet pop sy oge, as jy agter die blad skiet deur die ribbes is die vleis skade nie te erg nie( hang ook af hoe ver die bok staan), maar as jy op die knoppe skiet en jy tref die blad bene hoef jy nie daai bok te maal nie, jy stop daai bok netso in die derm
. Dit hang ook af teen watter spoed jou koele loop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: VMax 87 grein
Volg.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: VMax 87 grein
Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.
Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...
Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: VMax 87 grein
Vlakvark Soldaat wrote:Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.
Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...
Hoekom skiet jy nie n bok wat 100m van jou af staan in die kop nie of het die bok geloop terwyl jy geskiet het?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: VMax 87 grein
Jy kan maar in die nek ook gooi.
Groete
Groete
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: VMax 87 grein
En as hy hom dalk wil mount? 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: VMax 87 grein
Gaan jy maar een van daai Vlakvark boud "tot" dispensers moet maak.Supacow wrote:En as hy hom dalk wil mount?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: VMax 87 grein
Dan maak jy 'n gat agter sy blad, tussen die ribbes.Supacow wrote:En as hy hom dalk wil mount?
Jy soek nie ver vir 'n springbok wat met 'n "V-max" geskiet is nie. Ek het 2 weke terug 'n 'n springbok se brein met 'n duim gemis. Hy was erg gepynig en het net 5 tree gestap voor hy gaan staan en my 'n tweede kans gegee het. "Dup" en sy liggies was uit. Indien ek nou met 'n mono-metaal koeël gejag het, het daai bok nou nog gehol met 'n ventilasie gat in sy kop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: VMax 87 grein
Vlakvark Soldaat wrote:Ek het die naweek 5 springbokke met my 243 geskiet, gelaai met 87gr vmax.
Ek sal dit glad nie aanbeveel nie! Tensy die bok perfek en ideaal stil staan, op n afstand, en die kopskoot vir jou gemaklik is.
Die vmax is perfek vir teiken, gonge en obviously varmint diere...
Hey 100mHennings
Het jy dalk fotos asb. Ons wil sien....
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: VMax 87 grein
Ja nee kyk, dit is wel n effektiewe doodelike koeël. Maar die vleis skade is erg. Ja, die bok het gedraf Capt...
Gerhardu, wil jy he die boomdrukkers moet my kap met die fotos...
Gerhardu, wil jy he die boomdrukkers moet my kap met die fotos...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: VMax 87 grein
Vlakvark Soldaat wrote:Ja nee kyk, dit is wel n effektiewe doodelike koeël. Maar die vleis skade is erg. Ja, die bok het gedraf Capt...
Gerhardu, wil jy he die boomdrukkers moet my kap met die fotos...
Man... Dan kap jy hulle met n Vmax!!!
-
Maanboef
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am
Re: VMax 87 grein
Op n springbok gooi jy die hele blad of altwee weg.Ma te minste het jy die "res"!!Baie lekr allround koel.Kan net foto's van kopskote plaas,ma dis ma baie morsig 
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: VMax 87 grein
Daai vmax laat springbok bakkie ry , met vmax geskiet en almal is mark toe.Johan7 wrote:Kan iemand my se wat die 87grein VMax aan 'n springbok doen in die .243 kaliber?
http://oi65.tinypic.com/2wdvmt1.jpg
DD
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: VMax 87 grein
Diesel dog, jy het my finaal oortuig! Dis my koeel en ek gaan vir die kop en nek gooi! Manne wat nie van die Vmax hou nie, kan gerus ander koeels voorstel - ek stel net nie in die monolitiese goed belang nie. Ek is nou maar so, ek glo daar moet lood betrokke wees! My 243 is 'n 1:10 twist. Ek skiet so van 100 tot 250 meter (springbokke).
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: VMax 87 grein
Nogal insiggewind. Ek is van opinie dat 'n springbok nek nogal baie lekker vleis het, veral die dik nek ramme.
Kyk 'n 87gr is die die 243 se kos meeste skiet hulle in mekaar in. Maar ek het al stuk stuk jakkals opgetel, was nie mooi nie.
Kyk 'n 87gr is die die 243 se kos meeste skiet hulle in mekaar in. Maar ek het al stuk stuk jakkals opgetel, was nie mooi nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: VMax 87 grein
Johan7 wrote:Diesel dog, jy het my finaal oortuig! Dis my koeel en ek gaan vir die kop en nek gooi! Manne wat nie van die Vmax hou nie, kan gerus ander koeels voorstel - ek stel net nie in die monolitiese goed belang nie. Ek is nou maar so, ek glo daar moet lood betrokke wees! My 243 is 'n 1:10 twist. Ek skiet so van 100 tot 250 meter (springbokke).
87gr Vmax
87gr Berger VLD
95gr Nosler Ballistic tip
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: VMax 87 grein
+1 Hulle bly mooi bymekaar, net vir ingeval die bokke op 300m+ staan dan vat jy lyfskoot. Skiet akkuraat.Capt. Oblivious wrote: 87gr Vmax
87gr Berger VLD
95gr Nosler Ballistic tip
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: VMax 87 grein
Jy kan na die Sierra 85gr Gameking ook kyk. Hy loop mooi!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: VMax 87 grein
Daai sierras sit n bok se ligte vinnig af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: VMax 87 grein
'n kolgans sin ookCapt. Oblivious wrote:Daai sierras sit n bok se ligte vinnig af
-
Thys
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm
Re: VMax 87 grein
Ek wil ook net my onder ving hier noem van Taffie my aan die 87 vmax voorgestel het is daar net niks wat wegkom nie Bosvark net agter blat Kat of Jak enige plek en jy sal hom kry .Dankie Taffie.