Rudolph windbuks teleskoop?
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Rudolph windbuks teleskoop?
Gesels met 'n ou daar by Rodlph Optics oor die Rudolph Varmint – V1 4 – 12 x 40. 30mm Tube with T3 Reticle. Ek wil die scope op my 243 sit. Hy kos R4 900. Ek wil hom aanwend net tot 300 meter maksimum. Hy vertel my nee, ek sal die V1 6-24x50mm moet vat,want die 4-12x40 is eintlik vir windbukse gebou! Wow, nie geweet windbuks teleskope is so duur nie! Toe koop ek maar vir my 'n Vortex Viper 4-12x40, want ek wil nie 'n windbuks teleskoop op my 243 CZ 550 LUX monteer nie!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Vra vir Geno wat se windbuks telescope die manne by hom koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Ek soek nie 'n windbuks teleskoop nie, ek soek 'n scope vir my 243.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Is daar n verskil? Volgens die verkoopsman klink dit my of hy dink daar is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Johan7 wrote:Gesels met 'n ou daar by Rodlph Optics oor die Rudolph Varmint – V1 4 – 12 x 40. 30mm Tube with T3 Reticle. Ek wil die scope op my 243 sit. Hy kos R4 900. Ek wil hom aanwend net tot 300 meter maksimum. Hy vertel my nee, ek sal die V1 6-24x50mm moet vat,want die 4-12x40 is eintlik vir windbukse gebou! Wow, nie geweet windbuks teleskope is so duur nie! Toe koop ek maar vir my 'n Vortex Viper 4-12x40, want ek wil nie 'n windbuks teleskoop op my 243 CZ 550 LUX monteer nie!
Sound like he was trying to sell you what he had in stock.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Van die windbuks skuts het duur teleskope op hulle pcp's
Skiet bly maar lekker
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Die V1 4-12 het n fixed parallax van 100 yards. Sal def nie werk op pellet gun nie!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Rudolph windbuks teleskoop?
Die Rudolph C1 8.5-34x50 was destyds vir luggeweer FT klas uitgebring, maar was nie baie suksesvol nie. Dit is die enigste luggeweer teleskoop wat ek van weet wat Rudolph bemark het.
Jannie Welman