HERLAAI VAN 7X64 MUASER
-
Ricardo Mouton
HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Dag se mane eks mal oor skiet target en wild, het so n jaar gelede vir my n mauser 7x64 gekoop, het S&B, HIGLAND PATRONE geskiet en dit was met 173-174gr. Ekt so n paar mande n herlaai stel vir my gekoop en sukkel soos n klein hongtjie en swart trik oor n glade stoep. EKT HET LADING 49.08 MET 150GR GETRY EN DIT KLINK NOG STADIGER AS WINKEL PATRONE EN GROEPERING MOER VER UITMEKAAR. EK LAAI NOU 51 MET 150GR EN GROEPERING BLY VER VAN MEKAAR OP 3 SOKTE!!KAN JUL MY HELP ASB?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Ricardo,
Het vir jou dokumente aangestuur hoe om ladings te ontwikkel.
Kalahari Groete
Hein
Het vir jou dokumente aangestuur hoe om ladings te ontwikkel.
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Ricardo,
Is jy in WHK?? as jy is kom sit een aand by my dan help ek jou deur die herlaai proses.
Raven
Is jy in WHK?? as jy is kom sit een aand by my dan help ek jou deur die herlaai proses.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Nou kyk nou net..................
Mooi gebaar Norton my maat, se maar as ek kan kom handjie bysit.
Mooi loop
Francois
Mooi gebaar Norton my maat, se maar as ek kan kom handjie bysit.
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Ricardo
Ek skiet self n 7x64 en die volgende 2 ladings werk baie mooi in my geweer:
1)
150gr PMP
52gr S365
PMP dop
- die grouping is nie presies nie, maar onder n duim op 100m.
2)
139gr Hornady
50.2gr S365
NORMA dop
-hy group nogal oraait, het nou die middag so 20mm groepering op 100m geskiet
Het nou begin met 110gr Impalas, sal laat weet as ek hom gekry het.
PS - dis maar my geweer se smaak, die kans dat joune nie hiervan gan hou nie is seker groter as 99%, maar laai so 6 en kyk, jy gan niks verloor nie.
o ja, en baie geluk met n uitstekende keuse op kaliber!
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Ricardo Mouton
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
DAG SE MANE, MY WERK IS BIETJIE DRUK DIS HOEKOM EK NIE GEREELD OPI NET GAAN NI. MAAR BAIE DANKIE EN NORTON EK GAN JOU BEL EN AFSPRAAK MAAK O EN NEE EK BLY IN REHOBOTH MAR RY HEEN EN WEER!!!THANKS
-
Ricardo Mouton
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Stefan764 ekt nou 175g met lading 51g hornaby punt ondek het al so 4 skote geskiet mar komi opi skiet baan uit ni mar ek voel dit skiet leka, sal laat weet oor groepering. Norton eks ni van jou vergeet ni Banna en Gino het my vertel van jou!! os sal meet!!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Stefan, hoe het die roer toe geloop met die 110's? Die 139gr klink vir my na 'n wenner.
Groete
Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Hallo Kalahari
Die 110gn Impalas het teen 3300ft/sek gefluit uit die loop uit. Na meer as 40 verskillende ladings en TPL vestellings kon ek nie die geweer kleiner as 30-40mm laat groepeer op 100m nie. Selfde probleem gehad met Hornady GMX wat ook n monometaal koeel is. Die probleem was dat koeels vir die 7x64 vervaardig word in .284 en die 7x64 in werklikheid n .285 kaliber is. Al logiese aanname is dat die mono koeels (GMX en Impala) n "rattle" fit het en dus nie op konstante wyse die loop verlaat nie. Ek mag verkeerd wees, maar ek weet my geweer is baie akkuraat en daar het moerse baie moeite in die ladingontwikkeling van die 2x koeelsoorte ingegaan.
Ek skiet tans net 139gn Interbonds in my geweer. Beste groep op 100m was 8,7mm gewees, so die roer kan as hy wil.
Vir interessantheid, n vriend vra om hom gou laasweek te help geweer instel. Ek laai gou 3x ladings om iets te toets wat Neels Jagtersdok my gese het en kyk waarmee eindig ek op:
[img width=360 height=480]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 4/S365.jpg[/img]
Hornady 139gn met Norma doppe en std primers:
Die middelste groep is 53gn S365
Die onderste groep, tweede geskiet is 53,3gn S365
Die boonste groep, laaste geskiet is 53,6gn S365
Dit wys jou net, as jou geweer van n seker kombinasie hou dan hou hy van hom! En hier kom selfdvertroue weer in. Ek se altyd dat die sukses van n raakskoot 80% oor selfvertroue gaan. Hierso op die teiken hierbo staan selfvertroue vir my in hoofletters uit. As ek nou my skaal aansit en ek gooi 53,3gn dan weet ek, of hy 0,2gn op of af van die merkie is, hy GAAN werk.
Ek gaan nou van hierdie lading af (53,3gn) verder met die TPL speel om die groep te fine-tune.
Die Hornady Interbond is ook n wonderlike koeel. Het hom op die skietbaan GEMOOR teen 3280ft/sek in nat foonboeke en droee tydskrifte in en hy het 85% van sy gewig behou.
Groete
Stef

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Ek het ook al heelwat met my 7x64 gespeel.
Stefan GSC het n .285 130gr punt wat jy kan probeer.
Een lading wat lekker in my geweer werk is:
140gr Nosler Partition
52gr S365
RWS Dop
85.1mm COL
Velocity is so 2900fps
Het juis laas Saterdag n mooi wildebees met hierdie geskiet. 145kg karkas gewig!
Stefan GSC het n .285 130gr punt wat jy kan probeer.
Een lading wat lekker in my geweer werk is:
140gr Nosler Partition
52gr S365
RWS Dop
85.1mm COL
Velocity is so 2900fps
Het juis laas Saterdag n mooi wildebees met hierdie geskiet. 145kg karkas gewig!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: HERLAAI VAN 7X64 MUASER
Stef, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek neem aan jou twist is 1/10? Die 7x64 volgens my ondervinding hou maar van die swaarder punte en beter groeperings word behaal met 160+ gr. Lekker roer daai.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly